Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Maddie: polisie by krematorium
    Sep 20 2007 10:18:32:667PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Verwante Berigte
  • McCanns nie nou weer ondervra
  • DNS glo dié van boetie en sussie
  • 'My God, my God, 'n dingo het my baba!'
  • 'Maddie het oordosis pille gekry'
  • Madeleine: Dagboek van 'n moeë ma
  • Madeleine se ma is 'n verdagte
  • Monchique (Portugal). – Portugese polisie het gister ’n krematorium, 50 km van die Praia da Luz vakansie-oord waar die vierjarige Madeleine McCann verdwyn het, deurgesoek.

    Mnr. Evert Hendrik, die eienaar van die krematorium, sê hy is drie keer deur polisie ondervra of hy Madeleine se ouers ken of met hulle gepraat het.

    Madeleine, wat op 3 Mei verdwyn het, se ouers is verdagtes in haar verdwyning en die saak is reeds na ’n regter aangestuur wat sal besluit of ’n verhoor nodig is.

    Haar ouers, wat terug is in Engeland, ontken enige betrokkenheid en glo steeds hul dogtertjie leef.

    Hendrik sê twee polisielede in burgerdrag het hom gistermiddag besoek en sowat ’n halfuur met hom spandeer.

    Een van die offisiere het ook foto’s van die gebou geneem.

    Hendrik sê hulle wou nie sê of hulle na Madeleine soek nie.

    Die polisie het reeds verskeie leidrade opgevolg.

    Die moontlikheid dat die meisie deur ’n pedofielnetwerk ontvoer is, word ook ondersoek. – Reuters


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |