Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
McCanns glo bereid om leuenverklikkertoets te doen Kate en Gerry McCann, wat deur die Portugese polisie wat die saak ondersoek as verdagtes genoem is, is volgens 'n vriend vasbeslote om hulle van blaam te suiwer.
"Hulle het nog altyd gesê hulle wil ten volle met die polisie in Portugal saamwerk, maar tot op hede is geen sodanige versoek (om 'n leuenverklikkertoets af te lê) van die polisie ontvang nie," het die vriend gesê. - Sapa-dpa
|
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|