Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
McCanns huur elite-groep om na dogter te soek Kate en Gerry McCann het die dienste van die Control Risks-groep bekom om onder meer profiele van moontlike ontvoerders saam te stel en om berigte op te volg dat Madeleine iewers gesien is. " 'n Mens kan aanneem dat die groep take verrig wat nie vir die Portugese owerhede moontlik was om te doen nie," het 'n bron na aan hul regspan aan The Times gesê. Dit is nie duidelik hoe die groep vir sy dienste betaal word nie. Madeleine McCann het in Mei verdwyn terwyl die gesin in Portugal vakansie gehou het. Die McCann-egpaar is later amptelik as verdagtes genoem. - Sapa-AFP en dailymail.co.uk
|
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|