Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Meisie 'is nie vermiste Madeleine'
Sep 27 2007 08:29:00:600AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Bushra Binhisa (5) van Marokko (foto regs) het opslae gemaak toe sy in 'n foto van 'n toeris vasgevang en vir Madeleine McCann (links) aangesien is. Foto's: Reuters
Verwante Berigte
  • Dit gis oor 'Madeleine'-foto
  • McCanns huur elite-groep om te soek
  • Vermiste Maddie glo in Marokko gewaar
  • McCanns glo bereid tot leuenverklikkertoets
  • 'Maddie het oordosis pille gekry'
  • Londen. – ’n Britse verslaggewer wat na Marokko gestuur is om ’n meisietjie op te spoor wat moontlik die vermiste kleuter Madeleine McCann kan wees, het berig dat dit nie sy is nie.

    Rashind Razaq van die Evening Standard het gesê: “Sy lyk na Madeleine, maar wanneer jy haar behoorlik sien, is dit duidelik nie sy nie.”

    Sy is Bushra Binhisa (5), die dogter van ’n olyfboer.

    Mnr. Clarence Mitchell, woordvoerder van die McCann-familie, het gesê: “As dit waar is dat die meisie nie Madeleine is nie, is dit natuurlik teleurstellende nuus.”

    Hy sê dat die soektog na Madeleine steeds voortgaan en het ’n beroep op mense gedoen om opnuut te fokus op pogings om haar veilige terugkeer te verse-ker. – Sapa-DPA


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |