Melville mak gemaak
Mense van Melville veg terug om dié Jhb-buurt saans weer leefbaar te maak sy inwoners.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Polisie het nuwe vrae vir McCanns
Oct 25 2007 10:17:25:853PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Maddie: Boef sou patroon kon sien
  • 'Ouers aanvaar Madeleine is waarskynlik dood'
  • Madeleine: Polisie vra gaste se DNA
  • Madeleine-speurder kry trekpas
  • Werker gryp Maddie glo
  • Londen. – Portugese polisiehoofde het ’n dossier saamgestel van nuwe vrae wat hulle Madeleine McCann se ouers oor haar verdwyning wil vra.

    Speurders sal van die Algarve in die suide van Portugal reis met ’n amptelike versoek om die McCanns en die sewe vriende te ondervra wat saam met hulle vakansie gehou het in die Praia da Luz-oord, waar Madeleine op 3 Mei verdwyn het.

    Volgens die Daily Express sal die 14 hoofvrae in samewerking met die Britse polisie voorgelê word in ’n poging om die dooiepunt in die ondersoek op te los. – Sapa-DPA


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |