Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
'Ek sien hom wegstap met Maddie'
Só sê Jane Tanner, 'n vriendin van die McCanns en een van die groep wat saam in Portugal vakansie gehou het in Mei. Tanner het vertel hoe sy 'n man gesien het wat 'n kind wegdra minute voordat agtergekom is dat die 4-jarige Madeleine weg is. "Ek word gereeld wakker met daardie prentjie in my kop. Ek sien hom waar hy wegstap met die kind in sy arms en ek probeer vergeefs om meer detail te onthou en probeer onthou hoe sy gesig gelyk het. "Ek dink aanmekaar daaraan. Dis aaklig. Sy gesig was weggedraai van my af en dit was baie donker. Ek het net nie behoorlik gesien nie. Ek wens voor die Here ek het. "Ek het net so aaklig gevoel, ek voel ek kon gekeer het dat alles gebeur het.
"Ek moet die res van my lewe daarmee saamleef, daardie skuld sal nooit weggaan nie," het Tanner aan die BBC gesê. - sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|