Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Madeleine se ontvoerder lyk nou dalk só
Londen.– Bykans nege maande ná die verdwyning van die Britse peuter Madeleine McCann, is ’n nuwe foto van die moontlike ontvoerder gister uitgereik. Madeleine se ouers, me. Kate en mnr. Gerry McCann, is besig om twee sketse te sirkuleer van ’n man met skouerlengte hare, ’n snor en dik wenkbroue. Volgens ’n ooggetuie is dié man naby die woonstelle in Praia da Luz, Portugal, opgemerk waar Madeleine, wat toe drie was, op 3 Mei verdwyn het.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|