Slegter as hoenderspel kan dit nie
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Nóg verydelde hoop
    Feb 21 2008 12:26:45:880PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Verwante Berigte
  • Ontvoerder lyk nou dalk só
  • Dalk fliek oor vermiste Maddy
  • Kersfeeswens: Om Maddie terug te kry
  • 'Ek sien hom wegstap met Maddie'
  • Maddie leef beslis, sê speurders
  • Die polisie in Frankryk sê 'n meisie wat deur 'n Nederlandse toeris in Montpellier in die suide van die land gesien is, is nie die vermiste Madeleine McCann nie.

    Die 18-jarige Nederlander het die polisie vroeër in kennis gestel dat sy iemand wat soos Madeleine lyk, in 'n restaurant in Montpellier gesien het.

    Madeleine (4) het in Mei verlede jaar tydens 'n vakansie in Portugal vermis geraak.

    Sedertdien is inligting uit talle lande ontvang dat sy daar opgemerk is, maar tot dusver is geen spoor van die dogtertjie gevind nie.

    Die polisie in Frankryk het kringtelevisie-materiaal van die restaurant in Montpellier bestudeer, maar tot die gevolgtrekking gekom die betrokke meisie is nie Madeleine nie, hoewel daar ooreenkomste is.

    'n Woordvoerder vir Madeleine se ouers het gesê die toeris het "die regte ding gedoen" deur na die polisie te gaan. - Sapa-AP

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |