Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


‘Jy mag vir polisie jok oor skelmpie’
Mar 07 2008 07:42:53:637PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Rome. – Italië se hoogste hof het besluit dis wettig om vir die polisie oor jou buite-egtelike verhoudings te lieg as die bekendmaking daarvan jou reputasie kan skaad.

Die saak voor die hof was oor ’n vrou (48) wat haar selfoon aan haar minnaar geleen het, wat dit toe gebruik het om die vrou se vervreemde man te bel en sleg te sê.

’n Laer hof het haar skuldig bevind dat sy nagelaat het om dít aan die polisie wat die oproepe ondersoek het, te sê.

Maar die land se hoogste hof meen sy het nié die wet oortree nie.

“Om ’n minnaar te hê, skaad die persoon se eer onder haar familie en in die samelewing,” het die hof bepaal en meen om die waarheid daaroor te buig, is ’n soort selfverdediging. – Reuters

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |