' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Geluk ná sikloon se pyn
May 08 2008 09:26:17:570PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Bogalai. – Me. Than Win (41) het sewe van haar tien kinders aan die dood afgestaan toe sikloon Nargis hier getref het. Eergister het sy, te midde van die dood en verwoesting in Mianmar se Irrawaddi-delta, die lewe aan haar 11de kind geskenk.

“Ná alles wat gebeur het, is dit ’n pragtige geskenk,” het sy gesê.

Sy het die seuntjie die naam Chit Oo Mg (“eerste liefde”) gegee. Sy amptelike geboortetyd is 20:46, en die bure is dit eens dat dit ’n gunstige tyd is.

Met die dodetal op minstens 10 000 in dié dorpie, is hy een van die gelukkiges. – Reuters


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |