' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Portret van Heath Ledger wen prys
May 08 2008 09:26:14:867PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Sydney. – ’n Portret van die akteur Heath Ledger wat kort voor sy dood in Januarie geskilder is, is gister as die gewildste portret in Australië se voorste portretkomptisie aangewys.

Ledger (28), veral bekend om sy rol as ’n cowboy in Brokeback mountain, is op 22 Januarie in New York aan ’n oordosis voorskrifmedikasie dood.

Die skilder Vincent Fantauzzo (29) was jare lank ’n vriend van Ledger en het dié portret in Perth, Ledger se tuisstad, geskilder.

Die skildery was ’n finalis in Australië se 2008 Archibald-prys, maar het nie gewen nie.

Dit het wel die prys vir die gewildste werk gewen. – Reuters


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |