' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Klag laat vaar teen ‘vryheidsrower’
May 09 2008 08:53:20:877PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Florida. – Aanklaers het die aanklag teen ’n regisseur laat vaar wat daarvan beskuldig is dat hy vroue teen hul sin in ’n huis in sentraal-Florida aangehou het terwyl hy ’n werklikheidsprogram verfilm het.

Die Suid-Afrikaans-gebore Marc Brilleman is verlede maand in hegtenis geneem op ’n aanklag van wederregtelike vryheidsberowing tydens die verfilming van Pauper to Princess in Apopka.

Volgens ’n woordvoerder van die staatsaanklaer se kantoor is daar nie genoegsame bewyse om die aanklag te steun nie.

Reklame vir die program het beweer dit bou die vroue se selfrespek en help om hulle te laat ontwikkel. – Sapa-AP


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |