Peetkinders
Huise is nie jaloers nie. Huise is lankmoedig en vriendelik, word nie verbitterd nie en reken die kwaad nie toe nie.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Ma lei glo dogter op vir seksdade
    May 13 2008 08:08:59:107PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Kansas City (Missouri, VSA). – ’n Man en vrou is eergister hier daarvan aangekla dat hulle die vrou se dogter opgelei het om ’n meesteres in seksspeletjies te wees, haar seksuele gunste verkoop het en van haar seksdade verfilm het.

    Mnr. John Wood, prokureur, het gesê die saak is ongewoon omdat ’n ouer daarvan aangekla word dat sy haar eie minderjarige dogter in kommersiële sekshandel gebruik het. Mnr. Todd B. Barkau (35) van die deelstaat New York en die 44-jarige ma staan tereg op sewe aanklagte. Hulle het voorheen saam in Blue Springs, in die deelstaat Missouri, gewoon waar hulle glo die seksbedryf bestuur het. Aanklaers eis $80 000 (sowat R604 000) wat die paartjie glo deur hul sekshandel verdien het. – Sapa-AP

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |