Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Skone Keira het glo vuil mond
Londen. – Die Britse aktrise Keira Knightley het in die fliek Pirates of the Carribean haar lyf seerower gehou en nou vloek sy blykbaar soos ’n matroos. Hollywood-base het Knightley luidens gerugte verlede jaar gevra om haar tong in toom te hou tydens publiteitsonderhoude vir die rolprent Atonement. Gister het The Independent berig dat, in ’n onderhoud met Total Film wat vandeesweek uitgereik word, Knightley binne die bestek van 30 minute sowat 30 keer gevloek het sonder om te blik of te bloos. Dié koerant het gevra dat haar mond “met seep uitgewas word”. Sy is binnekort in The Edge of Love te sien. – Anesca Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|