Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Datum vir Zim-uitklopverkiesing bekend
    May 16 2008 12:50:34:033PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Die tweede ronde van Zimbabwe se presidentsverkiesing word op 27 Junie gehou.

    Dié aankondiging is Vrydag deur die land se verkiesingskommissie in die regeringskoerant gemaak.

    Nóg pres. Robert Mugabe, nóg mnr. Morgan Tsvangirai, leier van die beweging vir demokratiese verandering (MDC), het 'n volstrekte meerderheid in die eerste ronde van die presidentsverkiesing in Maartmaand behaal.

    Gister het die MDC verskeie voorwaardes vir die hou van 'n uitklopverkiesing gestel, waaronder dat sodanige verkiesing voor of op 23 Mei moet geskied. -Sapa-AFP en Media24- Afrika-kantoor

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |