Video: Spikkels bring Beeld
Plof! Uit die bed, deur die veiligheidshek, af met die trappe tot by die motorhuisdeur...
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na die eerste matriekafskeid-foto's.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


G’n parool ná man SAB-hoë vermoor
Jul 23 2008 10:39:07:007PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die man wat ’n Suid-Afrikaner en direkteur van SABMiller in die VSA vermoor het, sal die res van sy lewe in die tronk deurbring. Hy mag nooit vir parool in aanmerking kom nie.

Miguel Ayala (21) is skuldig bevind aan die moord op mnr. Lodewikus Milford (43), wat vir SABMiller in Milwaukee gewerk en sedert Februarie 2005 daar gewoon het.

’n Jurie het Ayala verlede maand skuldig bevind aan voorbedagte moord en drie aanklagte van gewapende roof.

Milford en twee van sy kollegas is op 26 Januarie buite ’n kuierplek aangeval.

Milford het geld aan die aanvallers oorhandig waarna hy geskiet is. – Sapa


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |