Brood en sous
Ek kyk na oom Andries en sien vir oorle' Oupa, en Pa, en al my ooms wat so sit en brood en sous eet het ná ete.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Lewenslank vir 2 van SA in Brittanje
Twee Suid-Afrikaanse mans is in ’n Britse hof tot lewenslange tronkstraf gevonnis omdat hulle twee mans in die loop van ’n reeks gewelddadige rooftogte verwurg het.

Bloedskande ‘verslawend’
Die man wat sy dogter 24 jaar lank in ’n ondergrondse kelder gevange gehou het en die pa van haar sewe kinders is, het gesê hy het verslaaf geraak aan die bloedskande met haar...

Klag laat vaar teen ‘vryheidsrower’
Aanklaers het die aanklag teen ’n regisseur laat vaar wat daarvan beskuldig is dat hy vroue teen hul sin in ’n huis in sentraal-Florida aangehou het terwyl hy ’n werklikheidsprogram verfilm het.


Geen juwele vir tieners ‘daar onder’
Tieners in Nieu-Suid-Wallis gaan verbied word om gaatjies vir juweliersware in hul intieme liggaamsdele te laat skiet.

Malawiese hoë aan Madonna se kant
Die superster Madonna kan die Malawiese seuntjie David Banda, wat tydelik aan haar sorg toevertrou is, maar hou.

Met masjien kan jy jou eie petrol uit suiker vervaardig
’n Nuwe Amerikaanse maatskappy wil motoriste ompraat om hul “oliegewoontes” agter te laat ten gunste daarvan om hul eie etanol-brandstof by die huis te brou.

Geluk ná sikloon se pyn
Me. Than Win het sewe van haar tien kinders aan die dood afgestaan toe sikloon Nargis getref het.

SA se wapenvennoot erken swak etiese kode
Die Britse wapenverskaffer wat ondersoek word vir korrupte transaksies met Suid-Afrika, het erken sy etiese standaarde was in die verlede nie voldoende nie.

Portret van Heath Ledger wen prys
’n Portret van die akteur Heath Ledger wat kort voor sy dood in Januarie geskilder is, is as die gewildste portret in Australië se voorste portretkomptisie aangewys.

‘Mianmar-situasie is onder beheer’
Die situasie in Mianmar is “onder beheer” en die stories dat daar ’n ramp gebeur het, is “alles Westerse sensasie”.

Sowat 40 000 op plase werkloos ná Zim se verkiesing
In die maand ná die Zimbabwiese verkiesing op 29 Maart is nóg sowat 40 000 permanente en seisoenale plaaswerkers se inkomste afgesny deurdat nog minstens 142 kommersiële plase beset is.

Tot ’n jaar voor Zim vir leier kan stem
Dit kan tot ’n jaar wees voordat Zimbabwe ’n uitklopverkiesing vir president kan hou.



PYN OOR DIE PUIN
'n Vrou staan in die puin van haar huis naby Koenjangon, Mianmar, wat deur die sikloon Nargis verwoes is. Dié land sal buitelandse hulpverlening aanvaar, maar nie buitelandse noodwerkers nie, het die departement van buitelandse sake gister gesê. Foto: Reuters
Mbeki en Mugabe vergader 3 uur lank
Terwyl pres. Thabo Mbeki drie uur lank in Harare met pres. Robert Mugabe samesprekings gevoer het, het dokters in dié land beweer geweld styg drasties.

Soek jy ’n werk? Oefen jou handdruk!
’n Eenvoudige, goed uitgevoerde handdruk kan die deurslag gee tydens ’n werkonderhoud, volgens ’n nuwe studie.

Clinton veg nou om Obama se adjunk te word
Sen. Hillary Rodham Clinton het ’n $25 miljoen- besluit om te maak: As sy nou haar veldtog vir die Demokratiese Party-nominasie opgee, kan sen. Barack Obama haar skuld betaal.

Gebelgde vrou hou haar eks lank aan
’n Belgiese vrou wat glo haar voormalige kêrel vyf maande lank in haar huis gevange gehou het, is volgens aanklaers gearresteer op ’n klag van vals aanhouding.

‘Weste moenie oor skouer loer’
Die wêreld moet inwoners van Afrika hoog genoeg ag om die uitdagings van Zimbabwe op te los, en dis nie nodig dat die Weste oor Afrika se skouer loer nie.

VSA hunker na ma’s
Claire Huxtable, die ma in The Cosby show, het pas tweede in ’n Amerikaanse meningspeiling oor gunsteling televisiema’s gekom.

Mense wat sleg slaap is taamlik ongesond en vet
Mense wat minder as ses of meer as nege uur per nag slaap, is meer geneig om aan vetsug te ly.

Het Zim wapens gekry of nie? Hoë se uitlatings laat almal wonder
Het Zimbabwe sy vrag wapens gekry of het hy nie?

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |