Gaan Mbeki by buurtwag aansluit?
Daar's eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by 'n basaar en kinders grootmaak...
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Goue rugby in die koue
May 01 2008 09:07:42:220AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Dis Monnas se eerstespanvleuel Andries Oosthuizen vang die bal in die lug by die o.18-Goue Leeu-proewe by Nories. Foto: Marius Nortjé
Marius Nortjé


Die Goue Leeus se o.18-rugbyproewe vir die Cravenweek D2 is onlangs by die Hoërskool Noordheuwel gehou.

Volgens toeskouers is Nories die koudste hoërskool in die land en was dit op proewedag weer so, maar die spelers het vergoed met uitstekende rugby.

Ses spanne is aanvanklik uit verskillende skole aan die Wes- en verre-Wes-Rand gekies om aan die proewe deel te neem. Hieruit word spelers gekies om uiteindelik in die proewe te speel om ’n plek in die Goue Leeus se o.18- en o.19-Cravenweekspanne te kry.

Monument lyk weer na die skool wat die meeste spelers vir die Cravenweek-o.18-span gaan oplewer. Hulle het tydens die proewe nie minder nie as 14 spelers in die A- en sewe spelers in die B-span gehad.

Die o.18-Cravenweek is van 7 tot 12 Julie by Affies in Pretoria.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |