Gaan Mbeki by buurtwag aansluit?
Daar's eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by 'n basaar en kinders grootmaak...
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


‘Los my, ek is haastig …
May 08 2008 11:56:03:977AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Die blitsige vleuel van die Hoërskool Noordheuwel, Luciano Jordaan, word deur 'n verdediger van HTS Witbank aan die trui beetgekry terwyl Jaco Brits op sy beurt die Witbanker aan sý trui gryp. Foto: Marius Nortjé
Marius Nortjé

Die Hoërskool Noordheuwel se 0.17-netbalspan het puik presteer in die NWU-Puk Prestige-sportreeks en hul skool se naam tot in die eindstryd hoog gehou. Hulle het verlede week met die Hoërskool Rustenburg kragte gemeet.

Hoewel Rustenburg uiteindelik met 23-15 gewen het, het Noordheuwel ’n trotse tweede plek in die reeks behaal. Noordheuwel se eerste rugbyspan het ook goed gevaar in dié reeks en het in die kwarteindstryd teen die HTS Witbank gespeel.

Noordheuwel het dié dag koning gekraai en die HTS Witbank met 17-6 geklop om in die vyfde plek te eindig.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |