In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Felapeng-projek hang
"Het die Felapeng-bouprojek in Fairland, Johannesburg, misluk?"

Voëls lok duisende
Duisende voëlliefhebbers en nuuskieriges het verlede naweek ten spyte van koue en nat weer na die Johannesburgse Dieretuin in Parktown gestroom waar die jaarlikse Sasol-voël-en-voëlkykskou gehou is.

‘Los my, ek is haastig …
Die Hoërskool Noordheuwel se 0.17-netbalspan het puik presteer in die NWU-Puk Prestige-sportreeks en hul skool se naam tot in die eindstryd hoog gehou.

Sewejarige o.10-wenner
Skaakmat? Nie so maklik nie!

Rudi kook van kleins af met liefde
Rudi Liebenberg, bekroonde sjef van die Saxon-boetiekhotel in Sandhurst, sê sy ma het hom geleer om met liefde te kook.

Polisie, GPF span saam
Die Honeydew-polisiekantoor het die afgelope tyd verskeie misdaadvoorkomings?aksies van stapel gestuur.

Ouma Trudie mal oor kleinkind
Dis ’n Moedersdag in ’n ander gedaante vir die aktrise Trudie Taljaard.

Vra per SMS of jy boetes het
Motoriste van Johannesburg kan nou met die druk van ’n selfoonknoppie uitvind of hulle enige onbetaalde verkeersboetes het.

Glinsterbal vir gidshonde
Vanjaar se Winterbal, wat op 26 Julie gehou word, beloof om ’n uitsonderlike aand te wees met glans, misterie, speelsheid en ’n tikkie pienk daarby.

Die fokus is op wyse geveerdes
Hoe-hoe! Die uile roep!

Goue rugby in die koue
Die Goue Leeus se o.18-rugbyproewe vir die Cravenweek D2 is onlangs by die Hoërskool Noordheuwel gehou.

Tsoenami tref Florries
Die Hoërskool Florida het hom Saterdag in die magtige golf van die Hoërskool Waterkloof vasgeloop in die NuPower Tuks-reeks.



OUMAS VIER MOEDERSDAG DUBBEL
Trotse Moeders. Die aktrise Trudie Taljaard vier Sondag Moedersdag saam met haar dogter Eloise Liebenberg en haar kleindogter, Jeanine (vier maande). Lees die berig. Foto: Marié Pieterse
Monnas skraap deur na eindronde
Die Hoërskool Monument se eerste rugbyspan het verlede Saterdag naelskraap gewen teen die HTS Middelburg in die halfeindstryd van die NuPower Tuks-reeks.

Ma is die wind onder haar vlerke
“My ma is die vuurherd van ons gesin se warmte.”

Hoe ‘groen’ is jou motor?
Die hoeveelheid skadelike uitlaatgasse wat deur voertuie vrygestel word, kan in die toekoms deur die owerhede gemeet word.

Komitee bring weldoeners byeen
’n Koördineringskomitee vir gemeenskapsdienste is onlangs tydens ’n vergadering van weldoeners in Krugersdorp, wat by die NG Kerk gehou is, gekies.

Met haar roer na Beijing
Esmari van Reenen (26) se droom het waar geword toe sy gekies is vir die Suid-Afrikaanse skietspan wat aan die Olimpiese Spele in Beijing gaan deelneem.

Skaaktrofee bly by Florries se slimkoppe
Die Florries A-skaakspan, ook bekend as die dream team, het weer eerste uitgespeel by die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, en 15 topskole geklop.

Monnas wys hy kan
Ná Monnas se eerste rugbyspan verlede jaar twee keer die knie voor die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, moes buig, het hulle uiteindelik Saterdag in die NuPower Tuks- kwarteindronde sukses behaal.

Hier dra elkeen sy deel by
Welsyn- en weldoen-organisasies is hard aan die werk om die lot van hulpbehoewendes in Krugersdorp te verlig.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |