Lee-Ann weer die sexyste
"Ek het dadelik in trane uitgebars. Ek het nie gedink ek het 'n kat se kans om dit weer te wen nie."
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Kliek op die foto om die galery te besoek.
"Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste in die land?"

Tydens vanjaar se JIP Glits-matriekafskeidfotokompetisie soek ons nie noodwendig die mooiste gesiggies nie, maar die paartjie wat die lekkerste met mekaar jel.

Die JIP Glits-matriekafskeidfotokompetisie strek tot 13 Oktober. As jy jou matriekafskeidfoto in JIP wil sien, stuur dit vir ons na jip@beeld.com.

Hoe stuur ek my foto’s Kompetisiereëls
 
Vorige Fotokompetisies
2007
Vakansie en Natuur JIP Glitz 2007
2006
Vakansie en Natuur JIP Glitz 2006
2005
Vakansie Natuurfoto's

 

Kompetisiepryse
 
Ons wenpaartjie sal elk 'n studiebeurs vir hul eerste jaar (slegs die eerste jaar) van die Noordwes-Universiteit ter waarde van R20 000 wen. Hulle kan besluit by watter een van die drie kampusse hulle wil studeer. As een van die wenners nie by die NWU wil swot nie, sal hy/sy 'n laptop in ruil vir die beurs kry.

Diesel-sonbrille en Redken-produkte vir die finaliste, tien rugsakke vir die top-vyfpaartjies en twintig geheuestokkies vir die tien finaal-paartjies.

Kliek op die foto’s om die dag se galery te sien.
2008 Matriek 5:
2008 Matriek 4:
2008 Matriek 3:
2008 Matriek 2:
2008 Matriek 1:
 
Fotografieboeke
How to Make Money with Digital Photography
Shooting and Selling Your Photos
Profitable photography in the Digital Age:
Strategies for Success
How to Take Great Photographs
vind
Diererubriek
Stuur foto's en video's van jou troeteldiere na troeteldier@beeld.com.Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's. Lees Marga Ley se troeteldierblog.

OUTsurance

Spaar by OUTsurance
Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Lewer jy graag kommentaar op blogs?

Ja
Nee, ek het nie tyd nie
Wat's 'n blog?



 Uitslae
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Drienasies-rugbyreeks
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |