|
 |
| Dian Nel (2) van Pretoria en sy hond, Jack, op soek na bokke tydens 'n onlangse vakansie op 'n wildsplaas naby Swartruggens.?Foto: Evyonne Nel (ma). |
|
 |
|
 |
| Langnaweek by Kokoriba - Hermien Weidemann, haar verloofde, Sheldon, en haar neef, Nico Smit. Foto: Frederich Weideman. |
|
 |
|
 |
| Jahné Fourie, amper drie weke oud, by die Groot Boom naby Rondevlei, George, saam met Pa Gert en Ma Celeste van Boksburg. Fotograaf: Gert Fourie. |
|
 |
|
 |
| Gert Muller se foto van Garnet wat kaart speel saam met Johan en Carla by hul oupa en ouma in Pretoria. |
|
 |
|
 |
| Aventura Tshipise - en die aalwyne blom! Op die foto is Johan Blignaut (oordbestuurder) en Daan
Coetzer (terrein- en tuinebestuurder). Fotograaf: Hannes Lamprecht. |
|
 |
|
 |
| Foto geneem op die plaas Orangedale naby Koster in Noordwes. Die kinders het 'n ou stat op die plaas wat uit die 1800's dateer, gaan verken. Voor is Shani en Elandri, en agter is Adriaan en Deon. Foto: Hannes Marais. |
|
 |
|
 |
| Christoff, Pa?Johannes?en Strauss van der Westhuizen ná 'n suksesvolle jagtog naby Graaff-Reinet met die drie springbokke wat hulle geskiet het. Ilze van der Westhuysen. |
|
 |
|
 |
| My seun Wessel met vakanise in Broome, Australië. Foto: Jacques van Tonder. |
|
 |
|
 |
| Krugerwildtuin-wegbreek - foto geneem deur JD Malan. |
|
 |
|
 |
| Ané Sieberhagen op 'n waterponie. Foto: Johan Sieberhagen. |
|
 |
|
 |
| Branderplankryers, Durban. Foto: Johann Fouché. |
|
 |
|
 |
| Ma Juckie de Vos van Mountain View het dié foto geneem van Raymond en Anize de Vos met vakansie by Xai-Xai, Mosambiek. Ingestuur deur Wouter de Vos. |
|
 |
|
 |
| Sonique Bonthuyzen geniet haar eerste besoek aan die see. Foto: Kobie Matthysen. |
|
 |
|
 |
| 'Hierdie is seker nie die beste foto nie, maar lê my baie na aan die hart. Ek het vir vriende in Londen gaan kuier en die ouens was erg lus vir braai, maar dit het gesous. Ons moes toe maar 'n plan maak, want braai moes ons braai,' skryf Kosie de Wet, die fotograaf. Op die foto is Frikkie, Appel en Benna. |
|
 |
|
 |
| 'Tannie' Tiela moet vir Siemie die beertjie 'baby sit' op Winkelspruit se strand terwyl sy 'ma', Leandri (11) in die see swem. Foto: Lenie Badenhorst. |
|
 |
|
 |
| Twee niggies, Leandri en Joné Badenhorst, en hul neef, Rudi Rabie, speel op Winkelspruit se strand. Foto: Lenie Badenhorst van Boksburg. |
|
 |
|
 |
| Zoë probeer die strandbal optel wat amper groter is as sy. Foto geneem by Margate deur Liezel Galloway (ma). |
|
 |
|
 |
| Zoë maak kennis met die see en geniet haar gate uit. Foto: Liezel Galloway (ma). |
|
 |
|
 |
| Foto geneem deur Lindi Jansen op 'n plaas buite Bela Bela. |
|
 |
|
 |
| 'n Uitgespoelde stomp op Munster strand. Foto: Lizette Kleynhans. |
|
 |
|
 |
| Hengelaars vroegoggend op Shelly Beach. Foto: Louis Cloete. |
|
 |
|
 |
| LD van Zyl (2) bewonder die seemeeue deur die venster op Plettenbergbaai. Foto: Madelize van Zyl. |
|
 |
|
 |
| Die Eksteen-gesin van Malmesbury geniet die warm water van die bron in Bela Bela. Foto: Marianna de Villiers. |
|
 |
|
 |
| Lede van die Eksteen-gesin van die plaas Droëvlei, Malmesbury geniet Bela Bela se warm water. Van links is Liza, Altea, Jana en Georgie. Foto: Marianna de Villiers. |
|
 |
|
 |
| Hier kom ons! Foto is geneem deur Marizaan Bezuidenhout van Pretoria tydens 'n vakansie by Forever Resorts Warmbad. |
|
 |
|
 |
| 'n Seuntjie hardloop op die strand by Cape Vidal in Kwazulu-Natal. Foto: Marthie Bredenkamp. |
|
 |
|
 |
| Marthie Bredenkamp van Sinoville het hierdie foto geneem by die St Lucia-meer in Natal. |
|
 |
|
 |
| Peuter Anja geniet 'n Land Rover-uitstappie. Foto: Melinda Swanevelder. |
|
 |
|
 |
| Paul Rossouw het dié foto geneem van sy dogter Karlien (7) en seun Reinhardt?(13)?by Die Eiland. |
|
 |
|
 |
| 'Ons verbeel ons dis somer in die middel van die winter - my vriendin se dogter, Hannah, speel te lekker in die see,' skryf Liezel Galloway. |
|
 |
|