|
 |
| Letitia Fourie (10) van Witbank by 'n dinosourus-afbeelding by die die Sudwala-grotte. Foto: Adrian Fourie (pa). |
|
 |
|
 |
| Op die duine tussen Swakopmund en Walvisbaai. Foto is geneem deur Adrie le Roux terwyl haar familie vakansie gehou het in Namibië. |
|
 |
|
 |
| Shelly Beach - Michael (11) van Limpopo se kaperjolle in die water. Foto: Alta Hitchcock. |
|
 |
|
 |
| Het ons nie 'n 'cool' onnie nie! Mnr. Riaan Langenhoven saam met leerlinge van die Cullinan Gekombineerde Skool. Die seuns was op 'n Bulletjie-kamp by Botanika en die dogters het vir die dag vir hulle kom kuier. Voor is Dominique, dan Nicole, Whitney, Johan, Heili, Shanie, mnr Riaan en agter is Thsiamo, Rocco en JP. Foto: Annatjie Marais. |
|
 |
|
 |
| 'Foto geneem deur Annetjie Austin, my suster, tydens ons vakansie op die Griekse eiland Santorini,' skryf Vera van Leeuwen. |
|
 |
|
 |
| Benru en maats baljaar in die see by Ballito. Foto: Ben Labuschagne. |
|
 |
|
 |
| Dis warmer hier op die strand as in die water! Duan Labuschagne durf die sand aan. Foto: Ben Labuschagne. |
|
 |
|
 |
| Duan en Casper Labuschagne (14) by Thomson-baai, Ballito. Casper is toevallig?ook Labuschagne, maar 'n maat. Foto: Ben Labuschagne. |
|
 |
|
 |
| Duan Labuschagne (14) geniet die branders by Ballito. Foto: Ben Labuschagne. |
|
 |
|
 |
| Benice Du Plooy se foto van Pappa Johan du Plooy en sy seuntjie, Demetri, se eerste 'grote' wat hulle by Jacobsbaai uitgetrek het. |
|
 |
|
 |
| Sandboarding at Betty's Bay - pic taken by Billy de Jong of Stellenbosch. |
|
 |
|
 |
| Gesellig kuier in 'n shebeen in Maputo. Foto: Braam Louw. |
|
 |
|
 |
| Elzé Vermaak se eerste vakansie - op Uvongo se strand. Foto: Carin Vermaak. |
|
 |
|
 |
| Charlene van Lavieren en haar ouma was in Meimaand in Holland om te kyk waar hul voorouers gewoon het. 'Lyk ek nie soos 'n regte Kaaskop nie?', vra sy. Foto: Charlene van Lavieren. |
|
 |
|
 |
| Jessica Breydenbach geniet die sand en die see by Die Strand in die Wes-Kaap. Foto: Corné Breydenbach. |
|
 |
|
 |
| Een pas nie heeltemal in nie - handwerk-uitstalling by die Hartbeespoortdam se kunsmark. 'Die laaste week van die skoolvakansie was Biela sy oupa se verantwoordelikheid - en ten einde 'n woelige vyfjarige 'n week lank uit die kwaad te hou, het ons allerhande snaakse goed aangevang,' skryf Daan Smit, wat die foto geneem het. |
|
 |
|
 |
| Julie-maand is staptyd. N?ie goeie re?in Namibi?oop die Visrivier lekker sterk en moet stappers (Donett Havenga, Henk Aggenbag en JC Brooks) gereeld hulle stewels uittrek om deur die water te gaan. Foto: Don Havenga. |
|
 |
|
 |
| Laatmiddag by Jakkelsputz, Hentiesbaai. Klein Eben in sy reuse-sandput. Foto: Eben de Villiers. |
|
 |
|
 |
| Hulle kyk na alles in die Krugerwildtuin. Foto geneem deur Elizabeth Gouws. Agter is Corrie en Johan Gouws, met hul dogter Lynnette voor hulle; en regs is Nick Gouws, Elizabeth se man. |
|
 |
|
 |
| 'My seun, Johann, by die Oberon-oord aan die Hartbeespoort-dam. Hier was hy baie uitasem, want die vis wat hy in die vangnet het, het naby ons rondgeswem terwyl Johann besig was om te hengel. Hy het toe 'n hele ent ingeswem om die vis te probeer help, want ons het almal gedink dit is vas aan 'n hoek en lyn onder die water,' skryf Elmarie de Vaal, wat die foto geneem het. |
|
 |
|
 |
| Niel Hamman wag vir die wilde eende om op die dam te kom land. Foto geneem deur Elsabe Hamman op die plaas Drupfontein in die Dordrecht-omgewing. |
|
 |
|
 |
| Marizelle Botes en Elster Vermeulen l?ekker op die strand by Amanzimtoti. Foto: Elzilea Botes. |
|
 |
|
 |
| Scot die Skot in die Afrika-son. Foto: Hermien Naudé. |
|
 |
|
 |
| Bootvaart met die Rhapsody na Bazaruto-eiland.?Marichen en Olna geniet 'n skemerkelkie op die dek ná 'n warm dag op die eiland. Foto: Ilona Kruger. |
|
 |
|
 |
| Lehan en sy groot maatjie, Hasie, by Borakalolo (Klipvoordam), waar hy en sy gesin gekamp en vis gevang het. Foto: Ilze van Aswegen (ma). |
|
 |
|
 |
| Jan Bouwer se foto van sy seun, Renier, wat duine gehardloop het by Dooievlei in Namibië. |
|
 |
|
 |
| Demetri du Plooy in volle vakansiemondering by Stilbaai. Foto: Johan du Plooy (pa). |
|
 |
|
 |
| Demetri Du Plooy ontspan al te lekker op die strand by Jacobsbaai. Foto: Johan du Plooy. |
|
 |
|
 |
| 'n Mens kry sommer lus vir 'n sappige stukkie lynvis as jy di?lek se naam sien. Foto geneem deur Johann van Aswegen van Vereeniging by Laaiplek aan die Weskus. |
|
 |
|
 |
| Foto van Oupa wat sy eerste kleinkind uit Londen?bewonder in?die vars lug by Mabalingwe. Foto: Jonothan Moore, ingestuur deur Sonnette. |
|
 |
|
 |
| Die een wat nie weggekom het nie! Ruan (4)?en Pappa Rhynier de Klerk het gaan hengel by die Rainbow Trout Farm naby Krugersdorp. Foto: Karlien de Klerk. |
|
 |
|
 |
| Ma en Pa, met die Mosambiekse landskap agter hulle. Foto: Willemien Booyens. |
|
 |
|
 |
| Keanu Jansen van Vuuren op 'n rots by Illovo-strand. Dit was sy eerste keer by die see. Foto: Wessie van der Westhuysen (oom). |
|
 |
|
 |
| Sonskyn en blou water by Santorini. Foto ingestuur deur Vera van Leeuwen. Geneem deur onbekende Griekse man tydens eiland-vakansie. |
|
 |
|
 |
| ''n Seun met die naam Eric het vroeg in die oggende op die strand by Natalia Illovo begin om verskeie vorms met die sand te bou. Dit is baie goed gedoen - hy is baie kreatief. By hom staan my twee seuns, Eduan (11) en André (7), asook twee vriende, Anja (10) en? Runa (8),' skryf Talitha Meyer, wat die foto geneem het. |
|
 |
|
 |
| McNicols-oord aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Erich (7) maak of hy krap eet op Bazley Beach. Clarissa (11) is op die agtergrond met haar vangnet. Foto: Yolanda Minnaar van Roodepoort. |
|
 |
|
 |
| 'I just had to share this photo of my son Eugene, taken at the Rust Der Winter Dam near Hammanskraal,' says Marina Short. |
|
 |
|
 |
| Hennie en Elzilea Botes op hul fietse by Amanzimtoti. Foto:Marizelle Botes van Kempton Park. |
|
 |
|
 |
| Rocco, Brian, Johan, JP en Reuben tydens hul Bulletjie-kamp by Klein Kariba. Foto: Nicole Marais. |
|
 |
|
 |
| Vakansie op my oom se Bosveldplaas net buite Ellisras. In een woord: fantasties!' skryf Nileen Esterhuyse, wat die foto geneem het. |
|
 |
|
 |
| Bosveldvakansie naby Ellisras. Foto: Nileen Esterhuyse. |
|
 |
|
 |
| Soentjie vir jou...Talitha Grobler?van Garsfontein se liefde vir diere was duidelik tydens hul vakansie by Zondela-oord.?Foto: Sonja Grobler (ma). |
|
 |
|
 |
| 'My man bewonder die visse by uShaka Marine World in Durban,' skryf Susan Maree, wat die foto geneem het. |
|
 |
|