Melville mak gemaak
Mense van Melville veg terug om dié Jhb-buurt saans weer leefbaar te maak sy inwoners.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Fotokompetisie reëls
Apr 04 2006 04:13:05:917PM  - (SA)  

Wanneer u deelneem aan Beeld en Forever Resorts se fotokompetisie aanvaar u alle bepalings, reëls en voorwaardes soos wat tussen Beeld en Forever Resorts en die deelnemer geld.

  • Foto's wat vir dié kompetisie ingeskryf word, mag nie voorheen gepubliseer wees nie.

  • Enige direkteur, lid, vennoot, werknemer, agent of konsultant van Beeld (of van die agentskappe wat by hierdie promosie betrokke is) of 'n eggenoot, lewensmaat, ouer (aangeneem en aangetroud ingesluit), broers of susters (aangeneem ingesluit) of enige sakevennoot of assosiaat van 'n persoon wat hierbo genoem is, mag nie deelneem nie.

  • Beeld aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige borge wat nie hul verpligtinge nakom nie.

  • Foto's word daagliks deur 'n Beeld-paneel beoordeel.

  • Slegs e-pos-inskrywings word aanvaar by oog@beeld.com.

  • Deelnemers mag soveel moontlik foto's vir die kompetisie inskryf, maar mag slegs een foto per e-pos aanheg.

  • Net foto’s wat van 28 Junie 2006 geneem is, mag ingeskryf word. Vroeëre foto's mag ingeskryf word, maar voorkeur sal gegee word aan foto's wat na 28 Junie geneem is.

  • Foto's mag nie digitaal gemanipuleer wees nie.

  • Deelnemers en/of lesers moet hulself bepaal by die volgende sperdatums: - Instuur van foto's vanaf Woensdag 28 Junie tot Vrydag 21 Julie .

    SMS-stemtyd is vanaf Woensdag 26 Julie tot Vrydag 28 Julie om 12h00.

  • Alle inskrywings word die eiendom van Beeld en Forever Resorts. Dit sal in 'n databank vasgelê word en Beeld en die borg mag die deelnemers se name en adresse vir toekomstige promosie-, bemarking- en publisiteitsdoeleindes gebruik. Deur in te skryf, stem die deelnemer toe daartoe en onderneem die deelnemer om 'n skriftelike versoek van Beeld in hierdie verband op aanvraag te onderteken.

  • Die promotor is Beeld en Forever Resorts. Indien vereis deur wetgewing of veranderinge in wetgewing sal Beeld en Forever Resorts die reg hê om hierdie promosie onmiddellik en sonder kennisgewing te staak. In die geval van sodanige beëindiging, stem alle deelnemers in om afstand te doen van enige regte wat hulle het kragtens hierdie promosie en gee hulle toe dat hulle geen regseis teen Beeld en Forevere Resorts sal hê nie.

  • Alle deelnemers doen hiermee afstand ten gunste van Beeld en Forever Resorts afstand van enige eise in verband met enige skade en of koste wat die deelnemer mag hê, ly of opdoen deur die deelname aan die kompetisie en/of benutting van enige pryse. Alle deelnemers vrywaar Beeld en Forever Resorts teen enige skade wat enigeen van hulle mag ly en wat veroorsaak word deur sodanige deelneming.

  • Die beslissing van die redakteur van Beeld oor enige geskil in verband met die kompetisie en die pryse is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

vind
Eksotiese kuierplekke
Kyk na die eksotiese plekke waar ons lesers kuier. Stuur jou foto van 'n ongewone plek na mystorie@beeld.com

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Moet mens God by politiek betrek?

Ja, alles raak Hom
Nee, politiek is 'n menslike verskynsel



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |