|
14/05/2008 14:42
KTM se leuse is “Ready to race” en hy bring dié filosofie ook straat toe.
14/05/2008 18:56
Vyf seuns is aan die vooraand van Kinderbeskermingsweek in hegtenis geneem nadat hulle kinders met ’n pistool aangehou en van hul besittings beroof het.
14/05/2008 20:36
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het die Waratahs, ’n Australiese rugbyspan, in ’n verklaring om verskoning gevra omdat die span se bagasie ’n dag ná hulle in Sydney aangekom het.
15/05/2008 01:24
Alle inwoners van Johannesburg gaan dalk in die toekoms water, wat deur die Johannesburgse metroraad verskaf word, vooraf moet aankoop.
14/05/2008 20:44
Die gesagsliggaam vir reklamestandaarde (ASA) het die Teazers-ontkleeklubs beveel om 'n reklamebord in Rivoniaweg, Johannesburg, waarop 'n vrou se agterstewe ontbloot is, met die boodskap: "this Christmas you have the milk and cookie" af te haal, omdat dit afstootlik is.
14/05/2008 18:24
Die Vatikaan se hoofsterrekundige het vandeesweek in ’n onderhoud gesê daar behoort geen konflik te wees tussen ’n geloof in God en ’n geloof in die moontlikheid van intelligente lewe op ander planete nie.
14/05/2008 21:27
Bloedrivier is die album wat Koos Kombuis nooit wou gemaak het nie.
14/05/2008 19:06
’n Geding teen mnr. Robert McBride, omstrede hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is in sy spore gestuit weens die onlangse inbraak by die Randse hooggeregshof.
15/05/2008 01:24
As die groep afgetrede generaals wat pres. Thabo Mbeki as waarnemers na Zimbabwe gestuur het, baie geweld daar aanmeld, sal Suid-Afrika daarvolgens optree.
14/05/2008 21:31
As die groep afgetrede generaals wat pres. Thabo Mbeki as waarnemers na Zimbabwe gestuur het, baie geweld daar aanmeld, sal Suid-Afrika daarvolgens optree.
14/05/2008 21:07
Die groep afgetrede Suid-Afrikaanse generaals wat deur pres. Thabo Mbeki op ’n feitesending na Zimbabwe gestuur is, het slagoffers van wrede aanvalle op opposisie-ondersteuners in hospitale besoek.
14/05/2008 19:39
Bykans 5 000 inwoners van Limpopo het verlede jaar malaria gehad.
14/05/2008 21:07
Een mens is dood en 88 is beseer toe ’n bus van die Star-busdiens omstreeks 06:00 by die N1/N4-koeksisterkruising (waar die twee hoofweë bymekaarkom) digby Pretoria omgeslaan het.
14/05/2008 08:10
Een persoon is na wat berig word dood en 88 ander beseer toe 'n bus Woensdagoggend net buite Hatfield in Pretoria omgeslaan het.
14/05/2008 15:35
Die Springbokrugbyspeler se suster wat wreed verkrag is nadat sy by 'n hospitaal ontvoer is, het 'n identikit van een van haar aanvallers laat saamstel.
13/05/2008 21:31
Mev. Katrien Deysel sou Dinsdag 57 jaar oud geword het...
13/05/2008 21:31
Die vrou wie se bene vermink is nadat sy drie jaar gelede deur vermoedelik ’n vioolspinnekop gebyt is, is dood.
13/05/2008 21:31
"Suid-Afrikaners se frustrasie en woede oor die armoede waarin hulle verkeer is die rede waarom hulle die immigrante in hul gemeenskappe aanval."
14/05/2008 12:06
Wallis se toerspan wat die Bokke op 7 Junie in Bloemfontein en 14 Junie op Loftus Versfeld pak, is aangekondig.
14/05/2008 14:22
Die platejoggie van die Oos-Kaap wat twee jong vroue vermoor het, is tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis.
Volgende > >>
|