Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Buitelewe  

Voorblad
Wegbreke
Artikels
Toere
Dagboek
  • 4x4-datums
  • Bergklimdatums
  • Stapdatums
  • Sê jou sê
    Boeke
    Wenfoto
    Volksblad
    Weer
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:
      Bygewerk op:

    AS... jy dapper is, kan jy jou viertrekmeneer op die Zodiac-roete by Rouxville soos 'n luislang teen 'n stomp op stuur sommer twee-twee op 'n slag as jy wil. Hier wys 'n anvonturier hoe dit gedoen word




    HOOFBERIG
    Reik na sterre op Rouxville se Zodiac-roete
    Sterrekykers kan die hemel pikdonkernag van seker die heel hoogste troon in die Suid- Vrystaat kom beloer. Dit is nou daai troon. Hmmmm, 'n kleinhuisie, vir die wat steeds twyfel.

    Stappers gaan Karoo aandurf
    'n PASSIE vir die Karoo en kommer oor die oewerkonyn. Dié twee dinge het aanleiding gegee tot die Sakrivier-ekspedisie, wat in Oktober gaan plaasvind, en beloof om die deelnemers tot die uiterste te beproef.

    Toer per fiets van Kaïro tot in die Kaap
    DIE Tour d'Afrique strek oor 11 500 km en 100 dae. Deelnemers spring op 15 Januarie in Kaïro weg en eindig op 14 Mei in Kaapstad.



     Wegbreke
     4x4-datums
     Bergklimdatums
     Boeke
     Wenfoto
     Toere
     Artikels

    Back to top     Na bo

    © 2004 Buitelewe (Volksblad) - Kopiereg Voorbehou