Johannesburg

Wednesday

Morning clouds. Pleasantly warm.

12°C
27°C

7 day forecasts

Smullekker Sondagkos

2002-10-15 07:47

Dis ekonomies en so maklik om te maak. Probeer dié twee resepte uit Landbouweekblad se toetskombuis.

Geurige oondgebakte hoender en rys

Maklik en vinnig om te maak, want die meeste bestanddele het jy in die koskas.

30 ml kookolie
15 ml botter
sout, swartpeper en gemengde kruie
ongeveer 2 kg hoenderstukke, skoongemaak
1 ui, opgekap
2 huisies knoffel, gekneus
2 soetrissies, rooi en groen, in repe gesny
250 g sampioene, in skyfies gesny
375 ml rou rys
1 pakkie sampioenroomsop
750 ml warm hoenderaftreksel (meer kan gebruik word, indien verkies)

Voorverhit die oond tot 180°C en bespuit 'n diep oondskottel met kleefwerende kossproei.
Verhit die olie en botter tot warm. Meng die sout, swartpeper en kruie saam en sprinkel oor die hoenderstukke. Verbruin die hoenderstukke in olie-bottermengsel, skep uit en hou eenkant. Braai die ui, knoffel, soetrissierepe en sampioen-skyfies in die orige panvette vir twee minute. (Indien nodig, voeg ekstra olie by.) Voeg die rys by en braai vir 'n verdere twee minute.
Maak die sampioensoppoeier aan met 'n klein bietjie koue water en klits die aftreksel daarby. Skep die rysmengsel en hoenderstukke in die voorbereide oondskottel en giet die warm soppoeier/aftreksel daaroor. Roer liggies deur, bedek met tinfoelie en bak in die voorverhitte oond vir sowat 80 minute tot die hoender en rys sag en gaar is. Pas die geur verder aan, indien nodig.
Roer 'n lekker handvol gekapte pietersielie by net voor opdiening. Sit voor saam met 'n groente van jou keuse.
Genoeg vir sowat ses mense.


Gebakte kakaopoeding

Die lekker sousie onderin maak eintlik die poeding!
60 ml botter, gesmelt
185 ml suiker
1 eier, geklits
5 ml vanielje
250 ml koekmeel
30 ml kakao
'n knippie sout
10 ml bakpoeier
185 ml melk

Sous
125 ml sagte bruinsuiker gemeng met
30 ml kakao
400 ml swart koffie

Stel oond op 180°C. Meng botter en suiker saam.
Voeg geklitste eier en dan geursel by. Sif droë bestanddele saam en voeg dit beurtelings met melk by bottermengsel.
Skep in gesmeerde bak. Sprinkel die bruinsuiker en kakao oor, giet die swart koffie versigtig oor en bak vir sowat 30 minute tot gaar.
Geniet warm, of louwarm, met vla of room.
Wenk: Sorg dat die vloeistof die deeglaag bedek.

- Landbouweekblad

inside news24

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-22°C Mostly sunny. Mild. Pta: 16-30°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 12-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bloem: 15-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-30°C More sun than clouds. Warm. PE: 18-28°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Civil Engineer

Namibia
Budget Recruitment Services

Civil Engineer

Mpumalanga
Budget Recruitment Services

Manager, Credit Audit

Gauteng
Cassel & Co

Cars - Search 1000's of new and used cars

AUDI

2009 Audi A3 2.0 T Sportback Manual - 24000kms
Lava Grey & Tan leather interior
R 275 000

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09 8-sp Multitronic
2008
R 275,000.00

DAEWOO

Matiz 0.8 SE 5-dr
2000
R 29,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 TX MPV
2008
R 129,990.00

Property - Find a new home

MONTANA PARK

Single Residential R4,500,000

WINSTON PARK

Single Residential R3,100,000

BEVERLEY

Single Residential R12,500,000

Travel - Look, Book, Go!

Free Games - TOO MUCH NEWS? TAKE A BREAK!

Kalahari.net - shop online today

Great Festive Savings on Books

Up to 30% Off ALL Books. 2.3 million titles on SALE.

Sleek New iPod Range. Order Your's Now!

iPod nano 16GB - Black, Was R2,499.00 Now R2,299.00! Save R200!

Up to 40% off Fabulous Festive Flicks

46 000 DVDs and Blu-Ray on sale now! Pre-order Up and District 9!

Up to 20% off ALL Music

100s of festive new releases now in stock! Now, Bump 25, Bon Jovi & more!

1000s of Festive Toys on Sale

Lots of Toys, free gift wrap, lowest prices on Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & more!

Hot Deal of the Day!

All DVDs on Sale

Up to 40% Off 46 000 Titles

District 9, UP, Ice Age, Transformers, Life & more!

Up to 40% Off Sale on All Books, Toys, CDs, DVDs & Games!