Die onveilige en haglike omstandighede waarin hulle hul motors moet parkeer, het sommige Bloemfonteiners raadop.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
Die onveilige en haglike omstandighede waarin hulle hul motors moet parkeer, het sommige Bloemfonteiners raadop.
Volksblad se skoolkoerantprojek gaan die tweede helfte van die jaar voort om redaksielede van skoolkoerante op te lei. Skole met bestaande skoolkoerante, of skole wat hul eie koerant wil begin, is baie welkom om by die projek in te skakel.
Met die winter voor die deur is Vrystaat-versorging in Aksie (VVA), Bloemfontein, se Winterprojek weer op hande.
Vrystaters is gaande oor die opwinding van ’n groot lugskou, en nou is dit weer ná twee jaar sulke tyd.
Die beleggingsmark is vandag ingewikkelder en gekompliseerder met meer fondse en beleggingsinstrumente wat amper daagliks verkyn. Daarmee saam is inligting meer vrylik beskikbaar wat die wisselvalligheid van vandag vinnig weerspieël in prysbewegings. Rentekoerse is hoog, inflasie hardloop weg en baie beleggers gee moed op.
In die stryd om voornemende voertuigkopers se harte en beursies te wen raak dit nou ’n neiging om waarborge te verleng en versienings- en onderhoudsplanne deel van die kopies te maak.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Heidedal het ’n optog gehou na die M10-pad waar daar so baie noodlottige ongelukke plaasvind.
Eunice runs an annual leadership project where the gr. 12 learners invest their time in helping the community.
Big prizes are up for grabs in this year’s Spontaan. Prizes in excess of R170 000 from the following sponsors can be won.
Die Vrystaatse rugbykeurders het vroeër dié week die geleentheid gehad om van die provinsie se voorste o.18-spelers in aksie te sien.
|
Daar is verskeie beleggingsinstrumente wat met groot sukses in die markplek verkoop word deur te fokus op die risiko versus opbrengs-potensiaal van die belegging.
Die Triumph-klub in Suid-Afrika het verlede week sy 16de byeenkoms by Maselspoort gehou en 74 van hierdie antieke voertuie het die saamgetrek bygewoon.
JLN MOTORS is vandag 18 jaar oud! Jaco de Wet het begin werk by Bergsig-Motors (vandag Wentzel-Motors). Nadat hy waardevolle ervaring opgedoen het, het hy JLN-Motors gestig. JLN is na De Wet se drie kinders, Jaco, Leandri en Nadia, genoem.
Bloemnuus soek ’n wenner en S-tyd is hier! Spontaan-oudisies vind binne die volgende paar dae plaas. Dis nou of nooit om te kom sing en perform. Bloemnuus se oudisie vind op Donderdag 22 Mei om 17:00 by die Volksblad se kantore in Nelson Mandelarylaan 79 plaas.
Emmanuel Lasker was sekerlik die wêreldkampioen met die mees omstrede speelstyl.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|