Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2-20°CVoorspellings |
|
Wen met poësie
Die Christelike Poësie-assosiasie nooi belangstellendes, beginners sowel as ervare digters – en van enige ouderdom – om hulle in te skryf vir die kompetisie. Geen inskrywingsgeld word gevra nie. Prysgeld beloop R9 000. Die sluitingsdatum is 30 Junie 2008. Slegs een gedig in Afrikaans en/of Engels mag per persoon ingeskryf word. Die tema moet ’n gelowige strekking hê en moet die deelnemer se oorspronklike werk wees. Enige styl is aanvaarbaar. Die lengte van die gedig mag nie 25 reëls oorskry nie. Jou naam en posadres moet die inskrywing vergesel en kan gepos word na: Posbus 286, Umkomaas, 4170, faks: 039-973-2396 of e-pos: christianpoetry@futurenet.co.za. Die webwerf-adres is www.christianpoetry.co.za. Die besluit van die beoordelaars is finaal en ’n aantal gekeurde gedigte sal in ’n digbundel gepubliseer word. Vir navrae bel Yvonne Strydom by 039-973-2396.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|