Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2-20°CVoorspellings |
|
M-Net se literêre kortlys nou bekend
Suid-Afrika se storievertellers het die afgelope jaar gewoeker met die woord en meer inskrywings as ooit tevore laat instroom vir een van die land se mees gesogte boekpryse, die M-Net- Literêre toekennings. Plaaslike romanskrywers ding mee in die volgende ses taalkategorieë: Afrikaans, Engels, Nguni, Sotho, Tshivenda en Xi-tsonga. Teenoor die vorige jaar se somtotaal van 87 inskrywings het die onderskeie keurders dié keer altesaam 130 boeke onder oë gehad. Volgens Hettie Scholtz, sameroeper hiervan, is dit verblydend dat nie net die aantal nie, maar ook die gehalte van die inskrywings besonder hoog was. Die kortlys vir die toekennings, waarvan die wenners elk R30 000 gaan ontvang, is: Afrikaanse afdeling Engelse afdeling Die wenners van die M-Net- Literêre toekennings sal op Saterdag 14 Junie op ’n glansgeleentheid in Kaapstad aangekondig word.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|