Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Mense in ouer VSA-buurte is maerder, wys studie
Mense in Amerika wat in ou woonbuurte woon, is minder geneig om vet te word.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Skenk só ’n boek
May 05 2008 03:12:32:607PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die aanlyn boekhandelaar kalahari.net en MySchool het ’n projek aangekondig waarin soveel as moontlik boeke kwartaalliks vir ’n voorheen benadeelde skool oor die volgende 12 maande geskenk gaan word.

“Met hierdie projek wil ons ons verbintenis wys om Suid-Afrikaanse kinders aan die lees te kry,” het Gary Hadfield, uitvoerende hoof van kalahari.net, oor die opheffingsprojek gesê.

Om ’n boekdonasie aan ’n skool te maak, besoek www.kalahari.net, gaan na die boekwinkel en selekteer die boekprojek. Op hierdie sub-webblad sal al die inligting verskyn oor watter skole die boeke sal ontvang en watter boeke deur watter skole benodig word.

As jy besluit het wie jy wil help en watter boek jy wil skenk, kan jy net die boek by jou aanlyn-inkopiemandjie voeg en die kalahari.net-boekprojek-seleksie daarmee saam uitoefen as die afleweringsadres waarheen die boek(e) moet gaan.

Die eerste skool wat deur hierdie projek bevoordeel gaan word, is die Hoërskool Sophumelela in Phillipi in Kaapstad. Die webblad van www.myschool.co.za kan ook vir verdere inligting besoek word.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer