Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wen ’n boek net vir jou ma
May 05 2008 03:12:30:060PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

CUM Uitgewers en Volksblad wil jou ma graag met ’n boek op Moedersdag bederf.

Vyf kopieë van Ma, net vir jou deur Izak de Villiers word weggegee. Al wat jy moet doen, is natuurlik net motiveer hoekom juis jou ma hierdie boek met mymeringe oor moederliefde verdien.

Stuur jou motivering, naam en van, telefoonnommer en posadres voor 8 Mei aan:
Danila Liebenberg
Posbus 267, Bloemfontein, 9300
Faks: 051-430-6949
danila.liebenberg@volksblad.com
Wenners word komende Maandag bekend gemaak.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer