Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
SA se sexyste vrou gekroon
Suid-Afrika se nuwe sexyste vrou van die jaar sê dié titel laat haar voel asof sy 'n Mej. Suid-Afrika-bikinititel gewen het.
Wen ook R1000!
Nóg 'n Volksblad-leser het R1 000 in die Wagwoord-wedstryd losgeslaan. In diê opwindende wedstryd kan lesers R1 000 per dag wen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           8-26°C

Voorspellings
Sudoku
 
Londen: Die grootdoek-rolprentstel
Deur die jare heen is só ’n magdom flieks al in Londen gemaak dat dié stad seersekerlik beskryf sou kon word as ’n superster-rolprentstel. Deesdae stroom toeriste by die tienduisende hierheen om te loer waar hul gunsteling-flieks verfilm is.

Verrassings wag altyd in Kruger-park
Jare gelede was ’n polisiesel op Witrivier ons onverwagte slaapplek op pad na die Krugerwildtuin, maar dié slag was daar veel beter verblyf om na uit te sien, skryf EBEN HUMAN ná sy onlangse blitsbesoek aan die Laeveld.

Oppervlaktemperature dalk onveranderd
Oppervlaktemperature kan moontlik dié dekade taamlik onveranderd bly ondanks klimaatsverandering weens natuurlike oseaanskommelings in die Noord-Atlantiese streek. Dit kan koeler toestande in Noord-Amerika en dele van Europa meebring.

Ethiopië anders as die gewone
A jy nog nie Ethiopië besoek het nie, het jy nog nie Afrika ervaar nie, sê die skrywer en avonturier MIKE COPELAND

Pret en vrede hier te kry
Die natuur en avontuur opgesluit in Mae Hong Son se bergomgewing sal die jong toeris 'n paar dae besig hou, terwyl die rustigheid en die koeler weer wat die hoogte bo seespieël bied, die moeë werker se batterye herlaai.

Omgewing erg benadeel
Suid-Afrika se omgewing gaan, weens onder meer ongeoorloofde ontwikkelings en die ekonomie se afhanklikheid van steenkool, met rasse skrede agteruit.

Bergplesier in Mpumalanga
Die Williamse is natuurliefhebbers. Die natuur praat met hulle. Dié stem het vir hulle die duidelikste opgeklink in die wonderlike natuurskoon van die ou Oos-Transvaal – nou Mpumalanga.



TOERISME AANTREKKING...Omdat daar talle reuse-parke in Londen is, is dit moontlik om hierdie stad op die groot doek te laat lyk na die Engelse platteland.
Foto: Jens Friis


Ouwêreldse sjarme aan dié eilande
As Cannes en Nice nog skaars speldepuntstippels is, kan jy al die Îles de Lérins haarfyn uit ’n vliegtuigvenster eien. Nie omdat die eilande, maar met hul kleed van bloekoms en denne is dit heeltemal anders as die dig beboude Franse Riviera.

Die plek waar die son kom rus
Die Letsatsi-wildreservaat tussen Bethulie en Smithfield, slegs 90 minute se ry van Bloemfontein af, is die geesteskind van Hennie Lamprecht, argitek en eiendomsontwikkelaar van Pretoria en boorling van Smithfield.

Beleef die Franse platteland op ’n barg
Suid van Parys kan jy jou begeef op die luukse Franse hotelbarg vir ’n onvergeetlike vakansie op die Yongrivier, skryf BUCK MAGUIRE.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer