Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Boewe brand ook op buurman los
“Daai ouens was kwaad. Hulle wou my vrek skiet. Hulle het aangehou en aangehou skiet.”
'n Fees van boeke en skrywers
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           6-24°C

Voorspellings
Sudoku
 
Ethiopië anders as die gewone
A jy nog nie Ethiopië besoek het nie, het jy nog nie Afrika ervaar nie, sê die skrywer en avonturier MIKE COPELAND

Pret en vrede hier te kry
Die natuur en avontuur opgesluit in Mae Hong Son se bergomgewing sal die jong toeris 'n paar dae besig hou, terwyl die rustigheid en die koeler weer wat die hoogte bo seespieël bied, die moeë werker se batterye herlaai.

Ouwêreldse sjarme aan dié eilande
As Cannes en Nice nog skaars speldepuntstippels is, kan jy al die Îles de Lérins haarfyn uit ’n vliegtuigvenster eien. Nie omdat die eilande, maar met hul kleed van bloekoms en denne is dit heeltemal anders as die dig beboude Franse Riviera.

Omgewing erg benadeel
Suid-Afrika se omgewing gaan, weens onder meer ongeoorloofde ontwikkelings en die ekonomie se afhanklikheid van steenkool, met rasse skrede agteruit.

Die plek waar die son kom rus
Die Letsatsi-wildreservaat tussen Bethulie en Smithfield, slegs 90 minute se ry van Bloemfontein af, is die geesteskind van Hennie Lamprecht, argitek en eiendomsontwikkelaar van Pretoria en boorling van Smithfield.

Beleef die Franse platteland op ’n barg
Suid van Parys kan jy jou begeef op die luukse Franse hotelbarg vir ’n onvergeetlike vakansie op die Yongrivier, skryf BUCK MAGUIRE.

Planeet glo binne 10 j. ontdek
Die agt meer bekende planete van ons sonnestelsel, asook die twee kleiner planete (Ceres en Eris) wat onlangs ontdek is, gaan moontlik binnekort plek moet maak vir nóg ’n nuwe lid van dié gesin.



BOSCHENDAL HERFSGLORIE...Suid-Afrika het weer vanjaar 'n chardonnay-wyn in die wêreld se toptien. Groot Constantia het op die 15de Chardonnay du Monde-wynkompetisie onder die beste tien in die wêreld ingeskuif met sy Gouverneurs Chardonnay 2006. Die ander lande in die toptien is Oostenryk, Kanada, Australië, Spanje, Frankryk en Chili. Verlede jaar was die wynmaatskappy DGB se Boschendal 1685 Chardonnay 2006 in die toptien. Die laasgenoemde wynplaas is een van die bekendstes wynlandgoedere in Suid-Afrika. Op die meegaande foto verkleur bome goudgeel voor die pragtige opstal van Boschendal.
Foto: Jens Friis


Bergplesier in Mpumalanga
Die Williamse is natuurliefhebbers. Die natuur praat met hulle. Dié stem het vir hulle die duidelikste opgeklink in die wonderlike natuurskoon van die ou Oos-Transvaal – nou Mpumalanga.

Verf jou dak wit en lê ’n fontein aan – wenk
Verf jou huis se dak en mure wit, plant bome en lê fonteine aan. Só kan die koorsige aarde se temperatuur “drasties” afgebring word

‘Menslike ysbeer’ droom groot
Om ’n onderhoud met Lewis Gordon Pugh (38) te voer is amper soos om ná ’n lang weergawe van die Investec-advertensie op televisie te kyk.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer