Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Naghowe ‘is 'n briljante plan’
Naghowe vir Suid-Afrika om die geweldige agterstand in strafsake te probeer wegwerk, kan eersdaags 'n werklikheid wees.
André P. Brink se susterskind doodgeskiet
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-25°C

Voorspellings
Sudoku

Jacob Zuma, die ANC en die wederkoms
May 10 2008 06:58:53:360AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

As mnr. Jacob Zuma die uitspraak lewer dat sy ANC-party die land sal regeer tot by die wederkoms, kom die volgende by my op.

Ek wonder of hy, mnr. Zuma, dieselfde werderkoms verwagting het as ons, kinders van Jesus Christus.

Daarmee wil ek nie impliseer dat mnr. Zuma nie ’n kind van die Here is nie. Hy en ons mag teen daardie tyd lankal nie meer hier op aarde wees nie.

Ek wil net vir mnr. Zuma vra wanneer die wederkoms plaasvind – nou, of oor een miljoen jaar – en die ANC-regering is nog in beheer, sal ons besig wees om die dinge so te doen soos wat die Almagtige God dit van ons verwag om te doen?

Sal die regerende party so regeer soos wat hy veronderstel is om te doen?

Weet net dit, mnr. Zuma, alle regerings en regeerders word deur ons Hemelse Vader daar gestel.

En in daardie verantwoordelikheid moet geregeer word. Dan glo ek sal dit vir niemand ’n probleem wees as die ANC dan nog regeer nie.

Sammy Holliday

Teken in op Volksblad


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer