Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem -2-17°CVoorspellings |
|
Was mening tong in kies?
Die bydrae van Willem Landman in Etiese siening (8/5/08) tot die bespreking van die verskil in inherente vermoëns van swart Afrikane en Europeërs verwys. Dr. Landman beskou die “gewere en ander tegnologie, wye geletterdheid en politieke organisasie” waarmee die Europeërs vanaf die vyftiende eeu na Afrika gekom het, as ’n onregverdige voordeel wat hulle sou hê. En redeneer dat afgesien daarvan daar eintlik geen verskil sou bestaan het tussen Europeërs en swart Afrikane nie. Dink dr. Landman regtig bogenoemde eienskappe het net uit die lug geval? Oor duisende jare voor die vyftiende eeu het sy strawwe lewensomstandighede die Europeër gedwing om deurgaans te beplan, te versamel, te bou en te arbei ten einde die strawwe winters en nat somers in moeilike geografiese omgewings te oorleef. Dit het die domestikasie van plant en dier ingesluit. Daarteenoor het die Afrikane baie makliker klimaat en geografie beleef met ’n veel groter verskeidenheid diere- spesies om van te lewe. Gevolglik – oor millennia – het die Europeërs se breinvermoë ontwikkel teenoor ander vermoëns van die swart Afrikane. Dit het niks met swart of wit te doen nie, as die rasse omgekeerd was, sou dit vandag nog ’n omgekeerde situasie gewees het. Dr. Landman slaan die bal so ver mis dat mens wonder of sy mening dalk tong in die kies is. Hoe verklaar hy dat die tegnologie en so meer wat die Europeër dan saamgebring het, in vyf eeue nog nie deur die Afrikane verbeter is of selfs nageboots is nie? Vele ander argumente kan teen sy mening gevoer word, maar ek volstaan. Ten opsigte van dr. Landman se aanval op David Bullard: Laasgenoemde se rubriek was alles behalwe ’n mite. Die reaksie op Bullard se akkurate rubriek is eintlik net omdat iemand die “nerve” of “guts” gehad het om dit te skryf. Dr. Willem du PreezBloemfontein
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|