Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
'Dubbelvisie' op matriekafskeid
Ses pare tweelinge van die Hoërskool Brebner in Bloemfontein, het saam-saam na hul matriekafskeid by Illanga Estate in Bloemfontein gegaan.
Heino geslaan totdat hy Afrikaans kon praat
Die akteur Heino Schmitt vertolk reeds ’n paar jaar die rol van Altus in 7de Laan. Hy vertel van sy lewe en toekomsplanne.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-31°C

Voorspellings


Ek glo in seks ná die huwelik
May 17 2008 01:00:00:537AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Ek is ’n 22-jarige man en ’n heelhartige Christen wat nog sterk glo in seks ná die huwelik.

Ek weet daar is mense wat van my siening sal verskil, selfs familielede.

Maar daar is ook diegene wat in dieselfde glo.

Dit is in vandag se tyd glad nie maklik om hierdie besluit te neem nie, aangesien die versoeking om elke hoek en draai vir jou wag.

Dit bring my tot my punt. Dit was in omtrent elke koerant dat ’n bekende rugbyspeler se suster, wat net 20 jaar oud is, verkrag was.

Ek ken haar glad nie, maar ek het net gedink wat as sy dieselfde siening gehad het as ek.

Dan het drie mans (nie eintlik mans nie) ’n belofte wat baie moeilik is, wat sy aan haarself en meer belangrik wat sy aan God gemaak het, gesteel.

Dit is nie net gesteel nie, maar gewelddadiglik van haar af weggevat.

Wat van die mans?

Wat het hulle gedink?

Het hulle gekry waarna hulle gesoek het?

Al hierdie vrae met geen antwoorde nie.

My hart bloei vir die jong dame en vir al die persone wat al deur so iets moes gaan.

My gebede is met julle.

Rodney Kritzinger

Teken in op Volksblad


Vind
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer