Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Houding oor gebed deur baie gesteun
May 17 2008 12:59:58:580AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die brief, Al wat oorbly, is om te bid (10/5/08) verwys.

Anoniem vanuit Hoopstad is glad nie alleen nie.

Sy of haar houding word deesdae deur vele gehuldig en ondersteun.

Onthou nét:

Verslaggewers reageer op “ ’n goeie storie, iets wat sal verkoop”.

Ons is nie almal in die gelukkige posisie, soos ou Roelfie en FW of Thabo om in die binnekring(e) te beweeg en die “ware toedrag van sake” te weet en presies só, oor te dra nie.

U is duidelik ’n gelowige en daarom moedig ek u aan: Hou volstoom aan met u gebede . . . dit is waarskynlik wat ons die meeste nodig het tans, maar:

Reik tóg ook uit waar u ook al kan.

Met sending, hulp aan die armes en so meer.

En lees tog voort (verál die VBlad: my en jó? gunsteling- blad, “forever” . . . Stry?)

’n Ingeligte word so telkens verras. (Veral met ’n Eskom-gebeurlikheid wat my en jou gaste, tóg so onkant kan betrap!)

Louis Heunis

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer