Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Vraagtekens oor wedstryde
May 17 2008 12:59:58:067AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die wedstryd tussen die Cheetahs en die Haaie Saterdag 10 Mei, net soos ander plaaslike wedstryde tussen plaaslike spanne, in dié tyd van die kompetisie, wek kommer. Die wedstryde herinner aan die stoeigevegte op TV waar die wenner vooraf bepaal word. Dit wil voorkom of die Cheetahs moes verloor en ’n bonuspunt afstaan sodat ’n Suid Afrikaanse span die geleentheid gegun word om in die boonste vier posisies op die puntelys van die Super 14 te eindig.

Ek dink dieselfde sou gebeur indien die Stormers teen ’n plaaslike span te staan gekom het dieselfde aand. Dit sal egter aanstaande week plaasvind wanneer hulle teen ’n plaaslike span speel – die Leeus. Hou maar dop!

Komaan rugbyunies, moenie ons as rugbyondersteuners se intelligensie so onderskat nie! Terloops, ek is nie ’n Cheetah- of Haai-ondersteuner nie.

Jacques Kovsies

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer