Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
'Dubbelvisie' op matriekafskeid
Ses pare tweelinge van die Hoërskool Brebner in Bloemfontein, het saam-saam na hul matriekafskeid by Illanga Estate in Bloemfontein gegaan.
Heino geslaan totdat hy Afrikaans kon praat
Die akteur Heino Schmitt vertolk reeds ’n paar jaar die rol van Altus in 7de Laan. Hy vertel van sy lewe en toekomsplanne.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-31°C

Voorspellings


Leer net lieg in die nuwe Suid-Afrika, my kind
Jul 05 2008 12:03:36:990AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die ANC se Jeugligaleier, Julius Malema, het ’n moederlike aanmaning van die “ groot mamma”, me Winnie Midikizela-Mandela, gekry.

Kan sy hom ’n lewensles leer? Moontlik so iets:

My liewe “jeugdige”, luister nou mooi.

As jy iets wil sê, sê dit.

Maar as jy aangehaal word, dan sê jy nie jy het dit bedoel nie. Nee, onder geen omstandighede nie.

Jy sê net jy is buite konteks aangehaal

Dan weier jy ook nie om verskoning te vra nie, nee, jy verdraai net alles.

Soos bv. moor is nie moor nie.

Die Menseregtekommissie kan jou nie rêrig iets doen nie, my liewe “jeugdige”, hulle het nie tande nie.

Ons sal sorg dat niemand in die land meer tande oorhou nie.

Wees net geduldig.

Een van die dae is Oom JZ aan bewind.

Dan jaag ons al die klaers in die see.

Leer net lieg my kind, dis ’n waardevolle lewensles in die nuwe Suid-Afrika.

Ann van Douglas

Teken in op Volksblad


Vind
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer