Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 9-25°CVoorspellings |
|
MRK moet doen wat Grondwet vereis
Die berig, English is killing Julius Malema van Fred Kumalo in die Sunday Times (20/7/08) asook die vrae-sessie deur Chris Barron met die Menseregtekommissie-baas, Jody Kollapen, verwys. Khumalo slaan die spyker op die kop: “He (Julius Malema) had meant kill in another sense, a sense that was not successfully explained to us.” Hy belowe toe aan die MRK om dit nie weer te uiter nie en ná die “compromise”, word hy liggies op die vingers getik met ’n belofte om dit nooit weer te sê nie. En so wrintiewaar kom hy nou opnuut weer met “eliminate”. ’n Woord wat Khumalo herinner aan “Adriaan Vlok’s people who used the expression ‘remove from society to mean kill’ ”. En al wat Kollapen te sê het, is: “Ek dink nie kompromie is ’n lelike woord, indien dit ’n ‘principled compromise’ is nie.” Soos Fred sê: “Ek moedig hom aan, om in die toekoms, wanneer hy openbare toesprake lewer, eerder sy moedertaal te gebruik, om enige misverstande uit te skakel . . . (English is Killing him.) En ekself moedig die MRK aan om te doen wat die Grondwet van hulle vereis. Moenie jul posisie en geloofwaardigheid “compromise” nie. As julle dan nou móét: “Be wise and ‘condomise’, don’t jeopardize!” Louis HeunisPosbus 1201, Kimberley
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|