Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings > |
|
Cheetah-steun van ver
Dis al weer sulke tyd. Tyd om vir die Cheetahs te skree. Hoewel ek so ver woon, is en bly die Cheetahs my gunstelingspan. Dit kan my nie skeel of die Cheetahs wen of verloor nie, hulle bly ’n gedugte span. Hulle is onvoorspelbaar en vul die teenstander altyd met ’n mate van onrus. Dit is tipies van ’n Cheetah, selfs in die natuur. Hiermee wens ek my Cheetahs alle sukses toe in die komende wedstryde. Ek volg die spel via Kududclub op my rekenaar. Julle sal my hoor skreeu! “Groetjes” van ’n “Cheetahfan” vir altyd. Louise VorsterHolland (Louise_vorster@hetnet.nl)
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|