Ek verwys na ’n advertensie wat verskyn op bladsy 4 van Volksblad van 13 Mei (gister).
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
Ek verwys na ’n advertensie wat verskyn op bladsy 4 van Volksblad van 13 Mei (gister).
Die berig, Moll-moord: Drama ontvou (12/5/08) verwys. Woorde hieroor, asook vir die wrewel wat ek voel teen- oor hierdie siek land van ons, ontbreek!
Dat die moord op Jacques Moll van Ficksburg ons almal tot stilstand geruk het, is ’n feit.
Ek wil vandag in die bres tree vir ons munisipaliteit. Ek wil hulle die hoogste lof toeswaai vir wat hulle al vermag het om ons stad mooi te maak en hulle aanmoedig om daarmee voort te gaan.
As ’n ouer van ’n eerstejaar in Reitz-kamerwonings het die rektor van die UV, prof. Fourie, ons uitgenooi om aan hom te skryf insake probleme by die koshuis.
Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde geskape het en nooit laat vaar die werke van Sy hande nie.
Herman Toerien skryf in sy brief Windmeulens bestorm (7/5/08) dat die studente wat die berugte Reitz-video gemaak het toe nooit werklik op die kos geürineer het nie.
|
Stuur gerus jou brief na: Briewe, Posbus 267, Bloemfontein, 9300 of faks dit na 051 430 6949. Jy kan ook jou brief e-pos na briewe@volksblad.com of SMS na 33153. Begin jou SMS met die woord BRIEF.
Ek het die afgelope maand meer as gewoonweg gereis en meer as ooit tot die besef gekom dat elke rit vir elke mens nou ’n risiko-rit is.
Die Ginwala-kommissie wat ondersoek instel na die skorsing van adv. Vusi Pikoli, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, verwys.
As mnr. Jacob Zuma die uitspraak lewer dat sy ANC-party die land sal regeer tot by die wederkoms, kom die volgende by my op.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|