Huiseienaars wat hulle eiendom wil verkoop word aangeraai om net so kieskeurig te wees soos eiendomkopers wanneer hulle 'n koopaanbod oorweeg.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
Huiseienaars wat hulle eiendom wil verkoop word aangeraai om net so kieskeurig te wees soos eiendomkopers wanneer hulle 'n koopaanbod oorweeg.
Studentebehuising hou groot moontlikhede in as 'n eiendomsbelegging wat 'n ekonomiese resessie die hoof kan bied.
'n Geslaagde aansoek om 'n huislening behels meer as net 'n goeie salaris - en hoe gouer jy aan 'n gesonde kredietprofiel begin werk, hoe beter.
Skrikkerige beleggers stroom na eiendom. Die plaaslike eiendomsmark is 'n veilige hawe vir lugtige Suid-Afrikaanse beleggers wat die groot skommelinge in die aandelemarkte met groeiende kommer bejeën.
MEDIA24 en Absa het hul kragte saamgesnoer om Property24, die land se grootste webplek vir residensiële eiendomme, nog aantrekliker te maak.
Dit begin lyk asof die mark vir luukse wonings ook nie die gevolge van die huidige afswaai in die eiendomsmark vryspring nie.
Harcourts International, 'n eiendomsgroep van Australasië, het 'n aandeel in vooraanstaande plaaslike eiendomsgroep Homenet gekoop in 'n multi-miljoen rand ooreenkoms wat boekdele spreek oor internasionale vertroue in die SA eiendomsmark. |
BLOG
Die eiendomsmark op Welkom bewys doemprofete verkeerd en toon steeds gesonde groei en beleggingspotensiaal.
Mark Winter, wat pas as die RealNet-groep se Agent van die Jaar aangewys is, verkoop nie miljoenêrswonings langs die Kaapse kus of in Johannesburg se rykmansbuurte nie - maar plase in die afgesonderde Kalahari.
Soos wat die storie oor J Arthur Brown en Fidentia oor die afgelope maande ontvou het, is dit met groot belangstelling gevolg. Dit is inderdaad 'n omsigtige verhaal van korporatiewe wanbestuur en heelwaarskynlik private hebsug.
Alle agente wat hulself as professioneel wil beskryf sal in die toekoms aan die Instituut van Eiendomsagente (IEASA) moet behoort.
Die huismark wankel erg en oordragte in die aktekantoor het in drie maande landwyd met 17,6% afgeneem.
Wanneer Lilyvale, die nuwe ontwikkeling naby die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, voltooi is, sal dit ’n stad binne ’n stad, of liewer ’n parkstad in Bloemfontein wees.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|