Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem -1-13°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Presteerders vereer
Die Vrystaatse Swartbalfederasie het onlangs sy prysuitdeling gehou om toppresteerders van 2007 te vereer. Meer as 80 sertifikate en eerbewyse is oorhandig. Die volgende eerbewyse is uitgesonder: Andries Morake (beste Vrystaatse speler op die Suid-Afrikaanse kampioenskap en speler van die Old Shute Pub 6 wat die liga gewen het); Paxton Johnson (speler van die Old Shute Pub 6); Marco de Wit (Vrystaat-dubbelskampioen); Rudi Hunt (Vrystaatse opekampioen, Dinsdag-ligakampioen en Dinsdag meeste breek en klaarmaak); Barry Potterton (Vrystaatse senior kampioen); Jannie Henning (lagkampioen); Kevin Seseane (Vrystaatse ope-enkelkampioen en lid van die Old Shute Pub 6); Eric Maddocks (eerste Vrystaatse swartbal Suid-Afrikaanse speler, Vrystaat junior kampioen en lid van die Old Shute Pub 1); Ashley Maddocks (Vrystaatse vroue-ope-enkelkampioen); Chanel Brits (Vrystaatse vrouekampioen en gemengde dubbelkampioen); Franco Kriel (jongste speler op sewe jaar); David Kriel (Vrystaatse gemengde dubbelkampioen en Vrystaatse dubbelkampioen) en Eugene Maddocks (agtste op die Suid-Afrikaanse kampioenskap en ’n meriete-eerbewys). Die Vrystaatse swartbalfederasie wil al sy spelers en borge bedank. Mense wat vanjaar aan die swartbal-potspelliga wil deelneem, kan David Kriel by 083-642-4615 bel.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|