Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Course in the rough
Damages estimated at R800 000 have been caused at the Oppenheimer Park Golf Course by the rising water of Wit Pan.

Dapper meisie praat siek vrou moed in
’n Klein, tengerige meisietjie wat twee hartoorplantings oorleef het en ’n toonbeeld van gesondheid is, het die Welkomse vrou wat op ’n nuwe hart wag weer moed gegee.

Kansa begin telebemarkersprojek
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het ’n telebemarkersprojek begin om noodsaaklike geld vir die vereniging in te samel. Die prys wat gewen kan word, is ’n VW Golf.

ANC wen wyk 17, maar . . .
“Die uitdaging met die volgende verkiesing gaan wees om die 59% kiesers wat nie in die tussenverkiesing in wyk 17 hul stem uitgebring het nie, by die stembus te kry,” sê mnr. André Styger van die DA.

All eyes on Ward 17
All eyes will be on Ward 17, between Thabong and Bronville, today (December 10) where the first by-election will be contested between the ANC, Cope and ACDP.

Leraar wil alles doen wat lekker is
Hy is te jonk om ’n ouderling te wees en te oud vir diakenskap, maar hy kan nie wag om net ’n gewone lidmaat van sy kerk te wees nie.



KERSWENSE AAN ALMAL...
Forum se personeel wens al ons lesers en adverteerders 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Die volgende uitgawe verskyn eers weer op 14 Janaurie 2009. Van links is Stella Diesel, senior verkoopskonsultant, Marietjie Benade, verkoopskonsultant, en Molly Green, redakteur.
Photos: Hesti Jordaan


Bongani-engel die beste
Bongani se “engel” is aangewys as die beste verpleegkundige in Suid-Afrika. En haar kankerpasiënte loop breëbors rond. Hul trots ken geen perke nie, want Suster Florina Molelle is vir hulle ’n inspirasie.

Raadslede kry nou meer
Ondanks sterk teenkanting van die DA het die ANC-beheerde stadsraad van Ma-tjhabeng besluit die 58 raadslede is geregtig op ’n salarisverhoging van 28,57%, terugwerkend van Julie vanjaar.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer