 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
 |
1 van 414
Kranshoek
Sonsodergang by Kranshoek Hakkerville staatsbos. Knysna omgewing
Ingeskryf deur: Frank v d Berg
Foto No.376
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
2 van 414
Kranshoek
Sonsodergang by Kranshoek Hakkerville staatsbos. Knysna omgewing
Ingeskryf deur: Frank v d Berg
Foto No.376
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
3 van 414
Krugersdrif dam
Hierdie foto is in Maart 2007 geneem met sons ondergaan by Krugersdrif dam.
Ingeskryf deur: Dowayne Loader
Foto No.375 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
4 van 414
Kanola lande
Laasjaar Aug 2007 met vakansie het ek hierdie kleurvolle
en ryk natuurtoneel van Kanola lande duskant Wellington kon afneem.
Ingeskryf deur: Lettie Murray
Foto No.373 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
5 van 414
Die uitklimpunt naby Zandberg
Na 6 dae op die Oranjerivier se kronkelpad deur die Richtersveld.
Ingeskryf deur: Dewet Uys
Foto No.372 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
6 van 414
Dolfyn
Dolfyn met bal by Ushaka
Ingeskryf deur: Attie Stander
Foto No.371 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
7 van 414
Augrabies Nasionale Park
Ek het die Foto in Augrabies Nasionale Park geneem, ons het die valle gaan
kyk en op die meneer afgekom - waar hy lekker sit en bak in die son!
Ingeskryf deur: Daleen van Jaarsveld
Foto No.370 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
8 van 414
Sonsondergang
Sonsondergang vanaf Blaubergstrand.
Ingeskryf deur: Danie Botha
Foto No.369 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
9 van 414
Switzerland
Ek het die foto geneem in Switzerland toe ek die
Rugby Wereldbeker in Frankryk bygewoon het.
Ingeskryf deur: Ockie van Rensburg
Foto No.368 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
10 van 414
Cintsa West
Photo taken at Cintsa West with seagulls and Black Oyster catchers enjoying the dawn.
Ingeskryf deur: John Blake
Foto No.367 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
11 van 414
Brandwagkop, Golden Gate.
Geneem op 2 Jan 2008, terwyl Anlia en Jaco vanaf Brandwagkop uitstaar
oor die groen velde van die Nasionale Hoogland Park, Golden Gate.
Ingeskryf deur: Engela Swiegers
Foto No.366 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
12 van 414
Bali
Desember 2007 Bali.
Ingeskryf deur: Carin Malan
Foto No.365 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
13 van 414
'n Standbeeld in Nederland
'n Standbeeld met sonsondergang oor die afsluitdijk in Nederland.
Ingeskryf deur: Marike Botha
Foto No.363
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
14 van 414
Campsbay
Foto is geneem op Campsbay (The Bay Hotel se stoep).
Ingeskryf deur: Albert Smit
Foto No.361 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
15 van 414
Huiswaarts
The drive home after a wonderful relaxing holiday.
Ingeskryf deur: Soraya Crowie
Foto No.360
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
16 van 414
Sonopkoms
Desember 2007 yellowsands karavaanpark naby oos- london
Ingeskryf deur: Deon van Zyl
Foto No.359
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
17 van 414
Giant's Cup Staproete
Dag 4, 19 Desember 2007, verdwerg deur
rye en rye reuse berge, tussen Sani Pas en Boesmansnek, KZN, SA
Ingeskryf deur: Anneline Bothma
Foto No.358 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
18 van 414
Sonsondergang
Foto geneem te Plettenbergbaai met sonsondergang.
Ingeskryf deur: Christoff du Plessis
Foto No.357 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
19 van 414
St. Lucia
Foto geneem in ?n voëlpark by St. Lucia.
Ingeskryf deur: Tiaan Daffue
Foto No.356
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
20 van 414
Wat 'n mooie oggend
Net buitekant Caledon geneem.
Ingeskryf deur: Jolanie Williamson
Foto No.355
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
21 van 414
Visvang
Visgevang met sonsondergang te Richardsbaai gedurende Desember 2007 vakansie.
Ingeskryf deur: Flip Scherman
Foto No.354 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
22 van 414
Kyk baie mooi!
As jy jou oë skeel trek, sien jy nie net klippies nie,
maar 'n verkleurmannetjie ook! Baie goed aangepas in sy natuurlike omgewing,
is dit moeilik om dié knapie op te merk, of hoe?
Ingeskryf deur: Annerie Venter
Foto No.347 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
23 van 414
Buffelshoek
Buffelshoek September 2007
Ingeskryf deur: Nella Coetzee
Foto No.346 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
24 van 414
Stormsriviermond
Foto is geneem by Stormsriviermond - die oggend na die mis
oopgetrek het, het die meeu nog met die waterdruppel aan sy bek so bly sit.
Ingeskryf deur: Elsabe vd Westhuizen
Foto No.345
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
25 van 414
Mc Dougals Bay
My foto is geneem in die nag te Mc Dougals Bay
by Port Nolloth aan die Weskus. Heerlike vakansie oord.
Ingeskryf deur: Johan Kennedy
Foto No.344 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
26 van 414
Kameelperde
Foto geneerm in Buffelshoek
naby Sabie Sabie gedurende September 2007
Ingeskryf deur: Nella Coetzee
Foto No.343 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
27 van 414
Ushaka Marineworld
Ushaka Marineworld Julie 2006
Ingeskryf deur: Heleen Rothman
Foto No.342 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
28 van 414
Sonsondergang
Wawielpark
Ingeskryf deur: Andre Rothman
Foto No.341
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
29 van 414
Echo Ravines
Die foto is in die Echo Ravines by Golden Gate geneem tydens 'n familie uitstappie.
Ingeskryf deur: Ernst Mielmann
Foto No.339
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
30 van 414
Die Punt, Mosselbaai
Ingeskryf deur: Nerette Botha
Foto No.338 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
31 van 414
Ligtoring
Die ligtoring by die Punt in Mosselbaai, met die reen wat oor die see brul!
Ingeskryf deur: Nerette Botha
Foto No.337 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
32 van 414
Sonsopkoms oor die Zambesi rivier
Foto is in November 2007 geneem met sonsopkoms oor die
Zambesi rivier, Sofala Provinsie, Mozambiek.
Ingeskryf deur: CJ Muller
Foto No.336 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
33 van 414
Seeskilpad
Seeskilpad in die akwarium in Kaapstad
Ingeskryf deur: Annegret Lombard
Foto No.399
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
34 van 414
'Haka'
Die 'haka' op Blouberg!
Ingeskryf deur: Marné Botha
Foto No.324 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
35 van 414
Ezulwini
Road leading to the Mlilwane Wildlife Sanctuary
in Ezulwini, which is pat of the Big Game Parks group and the oldest
nature rserve in Swaziland.
Ingeskryf deur: Soraya Crowie
Foto No.398
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
36 van 414
Verlate
Ingeskryf deur: Elna Neethling
Foto No. 397
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
37 van 414
Geneem op Stilbaai, met vertrek van rubberbote
tydens Trans Agulhas rubberboot resies
Ingeskryf deur: Wouter Du Toit
Foto No.391 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
38 van 414
Hierdie foto is om 00:01 op nuwejaarsdag 2008 geneem.
Die vuurwerkvertoning is elke jaar 'n groot gebeurtenis op Diaz-Strand, Mosselbaai.
Ingeskryf deur: Cobus Broodryk
Foto No.396
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
39 van 414
Stilbaai
Geneem op Stilbaai, met vertrek van rubberbote
tydens Trans Agulhas rubberboot resies
Ingeskryf deur: Wouter Du Toit
Foto No.391 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
40 van 414
Sonsondergang
Sonsondergang na 'n woestynrit in Dubai.
Ingeskryf deur: Marike Botha
Foto No.362
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
41 van 414
Pringlebaai
'n Heerlike vakansie op Pringlebaai.
Ingeskryf deur: Lèan Venter
Foto No.330 |
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
42 van 414
Tafelberg
Hierdie foto is begin Oktober 2007 geneem
tydens 'n besoek aan die Kaap.
Ingeskryf deur: Carolien Biermann
Foto No.331
|
| FOTOKOMPETISIE |
|
|
![]() |
43 van 414
Sonsoekers Die foto is ook geneem by die see in 'n reptielpark. Die dag was warm en die krokodil het lekker in die son lê en bak. Ingeskryf deur: Karen Victor Foto No.332 |
| | |