Absa Top 10 Pintoage kompetisie
Teken in op die selfstandige Afrikaanse wynwebwerf, WYNSA, se nuusbrief en staan 'n kans om 'n kis 2008 ABSA TOP 10 PINOTAGE wyne te wen. Ou en nuwe wynmeesters het die kalklig gedeel in vanjaar se gewilde kompetisie. Besoek die tuisblad van WYNSA (www.wynsa.co.za) en kliek op Kry ons nuusbrief.






