Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Boewe brand ook op buurman los
“Daai ouens was kwaad. Hulle wou my vrek skiet. Hulle het aangehou en aangehou skiet.”
'n Fees van boeke en skrywers
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           3-23°C

Voorspellings
Sudoku
Volksblad Vrouedag 2008
Volksblad se eerste vrouedag is op skrikkeldag, 29 Februarie, met groot sukses aangebied. Bekende seksuoloog Elna McIntosh was die spreker en het almal vermaak. Christine Ferreira die redakteur van "Leef" was die seremoniemeester wat die dag verder ingekleur het. Hier is foto's van die dames wat die dag beleef het.
Die brousel wat die skoonmakers in Reitz-kamerwonings op die Universiteit van die Vrystaat moes drink as deel van hul ?inlywing?.
26/02/2008 22:20

Groot pryse is op die spel in Volksblad se eerste internet-fotokompetisie! Stuur jou vakansiefoto's vir ons om op www.volksblad.com te plaas, en jy het die kans om een van die volgende begeerlike pryse te wen:

Die eerste prys vir die wenfoto is 'n Canon EOS 300D-kamerastel van meer as R9 000! Die tweede prys is R750 en die derde prys R500. Moet dus nie op jou laat wag nie, stuur sommer nou al jou eerste foto's. Enige foto's is welkom: humoristies, mense, diere, landskappe, prettig. As jy dink dis 'n wenfoto, stuur dit vir ons.

Nog goeie nuus is dat lesers die wenfoto's in 'n SMS-wedstryd sal aanwys, waar nog twee pryse van R250 elk op die spel is. Stem dus per SMS vir die beste foto, en R250 kan joune wees!

Al die foto's sal in die Kompetisie-fotogalery te sien wees.

MENSE het nog vandeesweek tyd om te stem vir die beste foto in www.volksblad.com se vakansiefoto-wedstryd. Onthou om die fotonommer onderaan die byskrif te gebruik as jy stem. Die nommers reg onder die foto moet nie gebruik word nie, want dit dui net die foto se plek in die fotogalery aan. Al die wenners sal volgende week aangekondig word.


11/12/2007 11:32
Volksblad.com bring aan ons lesers die nuus in fotos. Kliek hier vir die nuutste byvoeging tot ons webtuiste.
04/12/2007 14:19
Meer
Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
ons beveel aan

Life's Gift

Bestel Nianell se nuuste CD Life's Gift hier.



Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
stem
Gaan jy die res van die Super 14-reeks kyk al het die Cheetahs nie die halfeindstryd gehaal nie?

Ja
Nee
Ek is nie 'n Cheetah-ondersteuner nie


Uitslae
HOOGTEPUNTE
VERSEKERING
Spaar tot 25% by Outsurance. Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer