Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Mense in ouer VSA-buurte is maerder, wys studie
Mense in Amerika wat in ou woonbuurte woon, is minder geneig om vet te word.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings
hoofstorie
24/07/2008 23:05 - (SA)
Ster op snelweg beroof
“Ons het net hardop gebid.” Só sê die Noord-Kaapse sangeres Elizma Theron nadat sy en twee vriende Woensdagnag net-net ontkom het toe ’n kaping in Gauteng skeefgeloop het.
Nuus
Rooi kaarte: Spelers tegemoetgekom
Vyf rugbyspelers wat ná ’n bakleiery in ’n rugbywedstryd rooi kaarte gekry het, is almal tegemoetgekom en nie die maksimum strawwe opgelê nie.
Nuus
Man skiet glo buurvrou uit jaloesie
Enkele meters vanaf die kissie waarop me. Anna-Marie O’Halloran (41) langs die tuinmuur gestaan het toe sy doodgeskiet is, swaai haar ligblou nagjapon nog in die wind aan ’n wasgoeddraad.
Nuus
Burgemeester pos kwyt
Mangaung is ná ’n ANC-besluit sonder sy burgemeester en speaker.


SPORT
Cheetahs op soek na voltal in Bfn
Die hoë doelwitte wat die Vodacom-Vrystaat-Cheetahs aan hulself vir die Curriebeker-rugbyreeks stel, maak ’n bonuspunt ’n voorvereiste vir vanaand se kragmeting met die Valke wat om 19:10 op Vodacompark begin.
Drukkie-Rekordpoging
Het jou! Mnr. Richard Stevenson van Port Elizabeth wil môre 'n duisend drukkies uitdeel ten bate van die M.T.R. Smit-kinderhuis. Terselfdertyd wil hy die wêreldrekord vir drukkies, wat nou op 765 drukkies in 'n uur staan, verbeter. “ 'n Duisend verskillende mense moet elke drie sekondes vir my 'n drukkie kom gee, want dan sal ek die rekord verbeter,” sê 'n opgewonde Stephenson.
Foto: Werner Hills
HOOFSTORIES op sake24.co.za


'n Dokter wat jou sak pas
Die koste van privaat mediese sorg is al die afgelope paar jaar hoër as die ormale inflasiekoers. Één manier van spaar is om 'n begroting-vriendelike huisdokter te kies.

Doen jy enige oefening om die vet weg te hou?

Ja, ligte oefening
Ja, ek het volg 'n streng oefenings-regime
Nee, die sport sterre op TV oefen namens my
 
AANWYSERS
Rand/$
7.6400
Rand/£
15.1700
Rand/?
11.9900
Gold/oz
$931.10
Gold Mining
2172.87
+0.00%
All-share index
27430.12
+0.00%
Enter company name
 
 
 
 
 
Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
ons beveel aan

SONKYKER - AFRIKANER IN DIE VERKEERDE EEU
Lees die resensie hier

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOGTEPUNTE
VERSEKERING
Spaar tot 25% by Outsurance. Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer